Shows / Spektrum

Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Episodes
SpektrumReis saam met Karel en Jonelda Verhoef na Bybelse Griekeland
Janine van Niekerk gesels met Karel Verhoef en Brahm Steyn van Stargate International oor die Bybelse Griekeland toer wat 22 Mei tot 1 Junie 2027 plaasvind…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Sonder verhindering
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumKalaharistories: In die middel
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumDr Wendy Greyvensteyn - Shamar Clinic truly cares
Dr Wendy Greyvensteyn is founder of the Shamar Clinic, the very first Christian based Psychiatric hospital in Africa, where they offer Professional…
SpektrumGateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVivienne Heath - Construct a trellis
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Construct…
SpektrumGranville Michaels - Always There
Johann Els gesels met Granville Michaels, ‘n Suid Afrikaanse sanger en akteur, oor sy nuwe liedjie “Always There”. Spektrum Podcasts
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumDr Coenie Burger - Soos Sagte reëns
Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Wees die konstante stem van hoop
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumKalaharistories: Ek het van Hom vergeet
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumAnnelien van Basten oor Skryfnet
Ons gesels met Annelien van Basten oor Skryfnet en die kursusse en geleenthede wat hulle alles aanbied vir die wat graag skryf in SA. Spektrum Podcasts
SpektrumVivienne Heath - The Word of God
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The Word…
SpektrumLaurie Greyvenstein oor toegang tot die reg
Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een…
SpektrumHuweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumLois Massyn dig met die lewe
Johann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met haar oor dit…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa?
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 26 waar Paulus…
SpektrumWynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Goddelike…
SpektrumKalaharistories: Ons het mos hande
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumDs Stephan van Heerden oor NG Buffelsjagrivier Vleisfees
Ons gesels met Ds Stephan van Heerden van NG Buffelsjagrivier oor hulle Vleisfees en sommer hulle bediening in die dorp ook. Spektrum Podcasts
SpektrumVivienne Heath - I give everything and everyone to you
Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I…
SpektrumHuweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk?
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wat…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumDs Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumWynand du Preez - Werk hard om te kan help
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Werk hard om te…
SpektrumKalaharistories - Wandel
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumPitch Your Business - Nomawethu Gumede - wer2work.com
Janine van Niekerk talks to Nomawethu Gumede, who is one of the Top 13 contestants in the Pitch Your Business competition. She has big plans for her business…
SpektrumGateway News - 12 August
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVivienne Heath - Take the Journey
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is…
SpektrumKolie van Coller oor die wonder van uitsaai oor die generasies heen
Johann Els gesels met Kolie van Coller, al die pad van Namibië af, want die Vereniging van Uitsaaiveterane vier twee jare van die bemagtiging van jong…
SpektrumHuweliksfokus: Het julle vergeet hoe om te lag
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Het…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
SpektrumPitch Your Business Top 13 - Mari Mavrodaris
Johann Els is speaking with Mari Mavrodaris about her business, House of Helev (Natural Skincare), which is currently featuring in the top 13 of the national…
SpektrumDs Janlu Kuyler - die motief is die evangelie
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumWynand du Preez- 'n welgevallige offer
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Welgevallige…
SpektrumKalaharistories: swaarkry se vlaktes
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGateway News 5 Aug
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumFrancois Boyce gaan wild!
Johann Els gesels met Francois Boyce. Hy is Pastoor / Aanbiddingsleier / Motiveringspreker / Seremoniemeester (MC) vir kindergeleenthede… en hy kuier in…
SpektrumDs Janlu Kuyler - 'n Skoon gewete
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, as…
SpektrumHuweliksfokus - Geniet die lewe saam
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema…
SpektrumWynand du Preez - Sy krag gee die deurslag
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die…
SpektrumKalaharistories: Hoe genade lyk
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGateway News 29 Jul
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVivienne Heath - The deeper journey of salvation
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is…
SpektrumNtando Ntuli for the Jacaranda and Louis Botha Children's Homes
Johann Els is speaking to Ntando Ntuli who grew up in the Jacaranda Children’s Home, about what it meant to go through that experience and how his life turned…
SpektrumHuweliksfokus - Pilare van 'n man se hart - Vriendskap
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumDs Janlu Kuyler - Gehoorsaamheid wat beskerm word
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 en oor…
SpektrumWynand du Preez - Die ryke vrug van jou gawe
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die ryke vrug van…
SpektrumKalaharistories - Naderstaan
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumPitch Your Business - Dumisani Mthembu presents Ergonomic Gloves for Forklifters
Janine van Niekerk is speaking to Dumisani Mthembu, who is designing Ergonomic Gloves for Fork lifters, to make their work more bearable. Spektrum Podcasts
SpektrumVivienne Heath - My One Thing
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is…
SpektrumPitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar
Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor…
SpektrumHuweliksfokus: Mentorskap
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumHeila de Villiers - Wanneer die Gees Fluister
Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Hou moed!
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou…
SpektrumWynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie…