Shows / Spektrum

Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Episodes
SpektrumWynand du Preez - Gee sonder erkenning
ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: Gee sonder erkenning…
SpektrumKalaharistories: 'n Druppel in die hand
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumMuller Crauwkamp oor die "Kersfees in Augustus" belewenis
Janine van Niekerk gesels met Muller Crauwkamp oor die aand van Kersfees in Augustus die musiek wat in die produksie gepryk het. Spektrum Podcasts
SpektrumVivienne Heath - Stress
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Stress”…
SpektrumDawie Spies bou Pa en seun brüe
Johann Els gesels met Dawie Spies van Manne van die Woord oor hulle komende Pa-en Seunkamp wat Desember in Mpumalanga plaasvind, asook oor hoe dit met manne en…
SpektrumHuweliksfokus: Jou maat verdien respek en waardering
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor…
SpektrumMaartje van der Westhuizen mik hoog!
Johann Els gesels met Maartje van der Westhuizen. Sy is die die eerste vroulike Moderator in die Oostelike Sinode en die jongste assessor in die Algemene…
SpektrumWynand du Preez - Onderlinge mededeelsaamheid
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Onderlinge…
SpektrumKalaharistories: God fluister nog
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumStephanie Jordaan oor "Reset"
Ons het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: “Daar is altyd hoop”, “Word wie God jou geskep het om te wees” en “’n Nuwe…
SpektrumJannie van Niekerk oor die Muskathlon
Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings…
SpektrumHuweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumLouis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies
Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n…
SpektrumDs Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumWynand du Preez: Help met wat nodig is
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat…
SpektrumKalaharistories - Liefde wat wag
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumMyra Joubert se seun George oorleef 'n fratsongeluk
Maroela Media vertel van Myra Joubert, wiese seun die Here se genade ken in sy jong lewe. Ons gaan sy storie hoor… Spektrum Podcasts
SpektrumRudi Botha bring nuusperspektief
Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ‘n Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumCarol du Toit ken die Here se genade
In Lig.co.za is daar ‘n getuienis van Carol du Toit en haar gesin met die opskrif: Ná tien jaar se wag: ’n Wonderwerk – en toe geen hartklop. Spektrum Podcasts
SpektrumJanlu Kuyler - In alles is Hy met jou
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumKalaharistories: Gasvryheid se ooptes
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGateway news 7 Oct
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVivienne Heath - Hurry -an enemy to a flourishing inner life
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is…
SpektrumJean Symons oor die City Changers Konferensie
Johann Els gesels met Jean Symons, Sr Pastoor van Doxa Deo oor die City Changers Conference wat einde van Oktober plaasvind. Spektrum Podcasts
SpektrumHuweliksfokus Hoe die geveg begin het #5
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumRob Payne ignored God for 74 years
Johann Els speaks to Rob Payne, who, for 74 years, thought he understood life, science and even truth, until he could not ignore God any more. Spektrum Podcasts
SpektrumDs Janlu Kuyler - Die Here sorg vir jou
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumNet buite die ligkring
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumRuth - My Vader
Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie “Vader”, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se…
SpektrumGateway News 30 Sep
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumNico van der Merwe oor 45/45
Janine van Niekerk gesels met Nico van der Merwe oor sy nuwe boek 45/45 en ook oor hoe hy deur sy lewe geleer het om die Here se stem te hoor. Spektrum Podcasts
SpektrumHuweliksfokus: Hoe die geveg begin het #4
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor…
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende aan die beurt met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumVivienne Heath - Unmet Expectations
Then Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme…
SpektrumJohan Kriel oor sy Cops4Jesus planne
Johann Els gesels met Johan Kriel, veteraan SAPS lid wat in Februarie begin het met reëlings om Cops4Jesus, Crusade 2027 te loods waar ek aan en af deur die…
SpektrumDs Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumKalaharistories - Wanneer honger bid
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumCorné Badenhorst se Katrientjie bediening
Johann Els gesels met Corné Badenhorst oor haar Katrientjie bediening en oor haar getuienis en haar pad met Jesus deur onmoontlike gebrokenheid. Spektrum…
SpektrumVanessa Potgieter se "Littetekens van Liefde"
Johann Els gesels met Vanessa Potgieter oor haar "Littetekens van Liefde". Spektrum Podcasts
SpektrumHuweliksfokus Hoe die geveg begin het #3
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumMarie Joubert oor Youversion in Afrikaans
Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en…
SpektrumDs Janlu Kuyler oor die Koning van die Konings
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 2 en handel oor…
SpektrumWynand du Preez - Dis jou voorreg om te mag gee
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dis jou voorreg…
SpektrumKalaharistories: Genadekraal
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumJesus skryf Rekord eksamen saam met Semine Bosch.
Dan is ons nogsteeds hard aan die werk aan ons Pennesakkie projek, en omdat ons matrieks aan die eksamen skryf is, moes die onderhoud opgeneem word toe die…
SpektrumGateway News 16 Sept
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVivienne Heath The two most powerful moments of each day
Then Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme…
SpektrumHuweliksfokus - Hoe die geveg begin het #2
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumCarina Diedericks-Hugo van Skryfnet
Carina Diedericks-Hugo is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale. Die bekende Thomas@- reeks het uit haar pen gevloei en nou is daar ook 'n nuwe…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Wees anders
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek…
SpektrumKalaharistories - Ruggraatmense
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGateway News 9 Sept
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumDeirdre Steenekamp oor eksamenstress vir kinders op die spektrum
Na aanleiding van ons Pennesakkie projek, is ons oog op die oomblik op skole. Daarom praat ons met Deirdre Steenkamp van Hillside Akademie oor kinders op die…
SpektrumHuweliksfokus: Hoe die geveg begin het