
Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies
Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek. Spektrum Podcasts
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.