skinny.

Latest / Spektrum

Danie van Loggerenberg oor Ouervervreemding

Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg van Child Protection Hotline oor Ouervervreemding wat die ouer-kind-verhouding vernietig. Kinders word sielkundig gemanipuleer en geleer om ’n liefdevolle ouer te verwerp, op maniere wat veel verder strek as tipiese konflik. Die skade is werklik: angs, identiteitsversteuring, depressie, langtermyn-verhoudingstrauma en gebroke gesinsisteme wat tot in volwassenheid kan voortduur. Spektrum Podcasts

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.