Shows / Klanktoets

Episodes
KlanktoetsAnchen oor "Skadu teen my mure": die dinge wat ons probeer vergeet, maar wat saam met ons bly
Die jong Klerksdorpse kunstenaar Anchen gesels oor haar nuwe enkelsnit "Skadu teen my mure" ’n eerlike, moderne liedjie oor herinneringe, onsekerheid en die…
KlanktoetsRight on Time: Southern Wild on Timing, Trauma and Letting Go
Southern Wild return with "Right on Time," the new single taken from their long-awaited second album The Art of Feeling Nothing, out 30th October 2026 via Just…
KlanktoetsStanley Johnson on "Rollercoaster" Some Journeys Are Worth Holding On To
South African singer-songwriter Stanley Johnson joins us for a conversation about his new single, "Rollercoaster." Hailing from Boksburg and Cullinan and…
KlanktoetsShaza on "Friday": Capturing the Weekend Vibe
South African rising pop artist Shaza has captured the weekend feeling with her new single, "Friday" upbeat, bright, and built for summer. In this interview we…
KlanktoetsJANA se Hart Klop Groot Karoo Toe
Die Stellenbosch-student maak haar debuut met "Groot Karoo Se Teer" 'n liefdesbrief aan die wye vlaktes en oop paaie van haar jeug.
KlanktoetsRoux Cloete steek die vuur aan met splinternuwe enkelsnit "ZIPPO"
Na jare agter die skerms as die pen agter Afrikaanse treffers soos "Tekkies Brand" en "Haar Naam Was Somer", tree Roux Cloete nou self in die kollig met…
KlanktoetsDian Roux groet die pyn met nuwe enkelsnit "Groet"
Dian Roux is terug met "Groet", 'n eerlike afskeidslied oor die oomblik wanneer liefde alleen nie meer genoeg is nie. Die lied neem luisteraars na daardie stil…
KlanktoetsANRICH keer terug na sy alternatiewe wortels met “Ek Onthou”
ANRICH is terug met sy nuwe single “Ek Onthou” ’n vars, moderne Afrikaanse popklank met groot melodieë en eerlike lirieke wat hom terugbring by die meer…
KlanktoetsHeidi Speel 'n Liedjie in Jou Kop
n Liedjie wat aanhou speel. 'n Dans wat jy nie vergeet nie. "Vas in my Kop" – Heidi se nuutste country-pop enkelsnit.
KlanktoetsSentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'
Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te…
KlanktoetsOnike: van gebrokenheid na genesing
Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan…
KlanktoetsKLA talks about 'Riding': A song about unconditional loyalty and lasting love
In this interview I chat with the talented artist KLA about her new single, 'Riding' an infectious R&B/Pop anthem celebrating the beauty of true partnership…
KlanktoetsDassie maak die deur oop: "Elke pot het sy deksel"
Die Suid Afrikaanse sanger het pas sy nuwe single "Hart se Huis" vrygestel en dit is soveel meer as net 'n liefdeslied. Dit gaan oor die mens se hart as 'n…
KlanktoetsFranco keer terug met "Paarlberg": eerste liefde, verlange en die pyn van afstand
In hierdie onderhoud gesels ons met die talentvolle musikant Franco na sy debuutsukses met "Kaal Sigarette". Met sy tweede enkelsnit, "Paarlberg" wat op 28…
KlanktoetsThe Song That Started With an "Impossible" Request
It started with an impossible request and ended with a brand-new song. Tune in as Jamie Hendry joins us to chat about 'Keep On Kickin' the country duet he and…
KlanktoetsGiving Your All: Callum Stoltz on 'Not My Girl' and Finding the Real Thing.
He gave his all to "Not My Girl" now meet the man behind the twist. Join us as SA's rising star Callum Stoltz talks giving everything to someone who didn't…
Klanktoets"Wild Electric" Jamie-Lee Sexton on Her Red Guitar, Loud Amps, and a Striking New Era
"Wild Electric is a sound I have always wanted to create it started with my red electric guitar and a very loud amp." Fresh off her Basadi in Music Awards win…
KlanktoetsAmy Jones on "Again": Choosing What Feels Real
South African singer-songwriter Amy Jones joins us to talk about her heartfelt new single "Again" out now on all streaming platforms. She opens up about the…
KlanktoetsAnnelie: "Gevaar" die rooi vlag wat jy eenvoudig nie kan weerstaan nie
Ons het met die bekoorlike Annelie gesels oor haar opwindende nuwe enkelsnit, "Gevaar" ’n lekker saamsing-sokkie liedjie wat jou sommer weer jonk laat voel. Sy…
KlanktoetsAyrton at Full Volume: Inside the Emotional Pop-Rock Heart of "Attention"
In our honest, straight-from-the-studio conversation, Ayrton opens up about "Attention" his emotional pop-rock breakup anthem about walking away from someone…
KlanktoetsLogan W. James: Van Binnelanders tot Somerson
Ek het gaan klets saam met die ongelooflik talentvolle Logan W. James akteur op kykNET se Binnelanders, wat binnekort saamspeel in die Suid-Afrikaanse…
KlanktoetsLisie Basson gee stem aan die stille stryd van langafstandliefde
"Vêr vry" meer as net 'n liedjie, dit is 'n boodskap van hoop. In die geselsie vertel die talentvolle Lisie Basson van haar nuwe enkelsnit, Vêr Vry, wat die…
KlanktoetsFrom "Wonder" to "Everything": Jaryd Smith on His Feel-Good New Single
Soulful electro powerhouse Jaryd Smith joined us on air to talk about his brand new single 'Everything.' Produced by Daniel Baron, this track blends pop-soul…
KlanktoetsFrom heartbreak to hope Joneaux on the story behind "Run Away"
Had the absolute pleasure of sitting down with South African indie-pop artist Joneaux to chat about his brand-new single "Run Away" and trust me, this one's a…
KlanktoetsDarryn Govender Opens Up About Love, Loss, and the Courage to Try Again
Cape Town singer-songwriter Darryn Govender returns with "Love Again," a stirring piano driven pop ballad that charts the raw and honest journey from…
KlanktoetsKiash Arjun on "Lady Smith": A Nostalgic Ride Back to Simpler Times
Singer songwriter Kiash Arjun joins us to talk about his vibrant new single "Lady Smith" an upbeat pop track steeped in the South African sound. Inspired by…
KlanktoetsRikus van der Vlies se eerlike reis in "Steeds In My"
Rikus van der Vlies gesels oor sy nuwe enkelsnit "Steeds In My" 'n eerlike lied wat verlange, nostalgie en hoop ondersoek. In die onderhoud vertel hy van die…
KlanktoetsAidan Kade praat oor "Hoor Jy My?" 'n Kreet wat gehoor wil word
In 'n eerlike gesprek by die radiotafel vertel Aidan Kade van die storie agter haar nuwe enkelsnit "Hoor Jy My?" 'n diep persoonlike alternatiewe Afrikaanse…
KlanktoetsApple Gule Wakes Up to Country Pop "It's About the Story"
Apple Gule joins us to break down his brand new single Wake Up Sing a heartfelt leap into country pop that stays true to his roots as a storyteller. "Where I'm…
Klanktoets"Demarie '19' die enkelsnit wat soos 'n final countdown voel, maar net die begin is."
Die liedjie is letterlik op elke manier 19: sy het dit op 19 Januarie geskryf, sy is self tans 19 jaar oud, en die liedjie was op 19 Junie vrygestel. 'n Nommer…
KlanktoetsDoctor by day, country star by night – Glen Rozi on his new single "Country Nights"
He's a medical doctor through the week, but on the weekends he's chasing a country music dream. Glen Rozi joins me on Soundcheck to talk about his brand-new…
KlanktoetsVan ma na dogter: Alba Vorster verklap die storie agter "Alles Sal Nog Regkom"
Alba Vorster se nuutste enkelsnit is meer as net nog 'n treffer dit is 'n familie-erfenis. Alles Sal Nog Regkom is oorspronklik deur haar ma, Nadia Vorster…
KlanktoetsMatt Gardiner Brings 80s-Indie Pop Heat with New Single "Trouble (Want That)"
South African pop artist Matt Gardiner is back with a bold new single, TROUBLE (Want That) out now. Blending shimmering 80s synths, punchy indie-pop guitars…
KlanktoetsNo More Apologies: Erin Eliot Enters Her 'Unhinged Hall of Fame' Era
"You're not meant to be perfect. You're meant to be real." @erineliot on her new single Unhinged Hall of Fame, out now. Her most unapologetic work yet.
KlanktoetsThe 2 AM Confession: Yougolow on Debut Single Driveway and Building Something Real
Emotional turmoil dressed like comfort. I talked to Cape Town's Yougolow about his debut single Driveway, the cinematic production, and the project he's been…
KlanktoetsSchwabie praat oor "Alles" dié nuwe enkelsnit wat elke hart raak wat al ooit bang was om weer lief te hê
In sy nuwe enkelsnit "Alles" vang Schwabie daardie universele gevoel vas. Die oomblik wanneer jy besef jy is besig om verlief te raak, maar die vrees vir 'n…
KlanktoetsStepping Into the Darkness: Dylan Tori Opens Up About His Most Personal Single Yet
Behind every smile, there can be a quiet struggle. Dylan Tori's new single 'Light Up Your Soul' is a promise to step into someone's darkness and remind them…
KlanktoetsEttienne Meyer on "In Your Eyes" – Finding Real Love in an Artificial World
Singer-songwriter Ettienne Meyer is back with a heartfelt new single, "In Your Eyes" — a track born from the kind of love most people only dream of. I sat down…
KlanktoetsRocco van Schalkwyk open sy hart met nuwe enkelsnit "Luister Na My Hart"
Die David Gresham Record Company stel met trots Rocco van Schalkwyk se nuutste enkelsnit, "Luister Na My Hart", bekend. Dié opregte Afrikaanse popballade vang…
KlanktoetsFranco ontbloot sy siel – "Kaal Sigarette" en die storie agter die snit
Hy is die stem wat almal laat kop draai, en nou praat hy oor hoe hierdie nuwe enkelsnit sy diepste binnekant blootlê. In gesprek met ons gesels Franco oor sy…
KlanktoetsKarien vertel van "Abnormaal": Hoe liefde ons almal 'n bietjie mal maak
Die opkomende kunstenaar se nuwe enkelsnit is vanaf 20 Februarie op alle platforms beskikbaar – saam met 'n musiekvideo op YouTube.
KlanktoetsAriana keer terug met nuwe enkelsnit "As Ek Lief Is" – 'n Storie van loslaat en vertroue
"Dis swaar om jou te laat gaan, en te vertrou ek sal jou weer sien." Ariana se nuwe liedjie "As Ek Lief Is" tref reg in die hart. Luister nou.
KlanktoetsChristi van Niekerk oor Die Digter ,die storie agter die lied
Christi van Niekerk gesels met ons oor haar nuwe enkelsnit, Die Digter, en wat dit beteken om die kunstenaar se storie deur middel van musiek te vertel.
Klanktoets“First Place" n gesprek met Zonnebloem oor hoop, geloof en jou persoonlike reis.”
“First Place” is nie ’n wedloop teen ander nie — dis jou persoonlike reis van hoop, geloof en dankbaarheid. Met etterlike stem, landelike klankkleure en die…
KlanktoetsDie Langpad: ‘n Gesprek met Nadia Louw oor keuse, hoop en die musiek wat ons deur die lewe lei.
In hierdie intieme gesprek praat die Kaapse ikoon Nadia Louw, meer as 20 jaar lank ‘n krag in die Afrikaanse musiekbedryf oor haar nuwe enkelsnit Die Langpad…
Klanktoets“Droom Te Klein” – Waar ons drome weer groot word
In hierdie intieme radioonderhoud praat Renaldo oor sy nuutste enkelsnit wat meer is as net ’n liedjie — dit is ’n terugkeer na die onskuld, die moed en die…
Klanktoets“Lankal te Laat”: ’n Lied van Berusting, Nie Berou Nie
In sy eerste Afrikaanse enkelsnit vertel Dian Roux nie net van ’n gebroke verhouding nie — hy vertel van die stil oomblik voor die laaste woord, die trots wat…
Klanktoets“Dans met My”: Dillon Vorster keer terug met ’n emosionele, toeganklike nuwe enkelsnit
In ’n inspirerende radio-interview praat Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Dillon Vorster van Upington oor sy langverwagte nuwe lied, “Dans met My” — ’n…
Klanktoets“Sea Full of Curls”: Daniel John Dives Into His Evocative New Single
In an insightful radio interview, singer-songwriter Daniel John unpacks the inspiration, vulnerability, and sonic textures behind his latest release — “Sea…
Klanktoets“Gin Gesig”: Waar die lag en die seer saam dans
Ek praat Dillon Lerm oor sy nuwe enkelsnit Gin Gesig — ’n lied wat die kontras tussen die lekker van die oomblik en die onvermydelike “lelike gesig” van lewens…
KlanktoetsJy is die een: 'n gesprek oor liefde wat nie verduidelik hoef te word nie
Rian Strydom trek ons weer binne ’n lied wat nie verduidelik hoef te word nie. ‘Jy is die een’ ’n spesiale gesprek oor liefde en lojaliteit en ’n verbintenis…
Klanktoets“Firefly” Lights Up the Airwaves: Kelsey Maggott on Her Debut Single
I chatted with rising star Kelsey Maggott—1.3M-strong social presence, Pretty Loud artist, and voice of the luminous new single Firefly—out this Friday, 6…
Klanktoets“One Look, Many Phases”: Tannah on Identity, Growth, and the Raw Truth of Her New EP
In this intimate radio interview, South African singer-songwriter Tannah opens up about Phases — her evocative new EP born from the turbulence and tenderness…
Klanktoets“Stronger Than A Phoenix”: Babette’s Journey Back to Herself
Babette’s new single Stronger Than A Phoenix is more than a song—it’s a statement. Listen to our interview as she shares the heart behind this…
KlanktoetsVriende – ’n oop notaboek oor liefde en verlange
In ’n eerlike, rou lied wat uit die hart kom, neem Zaan Sonnekus ons op ’n reis deur verlange, verlies en die stadig veranderende dinamika van liefde.
KlanktoetsBroken Skies: An Intimate Chat with Janine Fourie
From studio sessions to the airwaves: Janine Fourie talks about her latest track, Broken Skies, and the stories behind the song
KlanktoetsWAKKER LEWE: ’n Ontwaaking in klank
’n Onderhoud oor hoe JAKO Meyer se nuutste liedjie luisteraars uitnooi om bewus te wees, met ’n vollere produksie en ’n ligte, feel-good vibe.
KlanktoetsAsem In, Asem Uit: Damian Beer oor loslaat en leef in die nou
n Hemelse, atmosfeerike klankwêreld wat die spanning tussen verlede en toekoms vasvang. Damian Beer neem ons mee na die krag van die nou
KlanktoetsAnton Edwards: You Don’t Really Know Me — A Danceable Heartbeat in Contemporary Pop
In this in-depth chat, Anton Edwards uncovers the 17-year journey behind his modern, dance-leaning single “You Don’t Really Know Me.” From a staple on live…
Klanktoets’n Asemrowende Oomblik: Venter se Liefde By Die Dam
Gryp ’n asemlose oomblik teen die agtergrond van ’n ikoniese somerfees. Venter se Liefde By Die Dam vang die wysheid van liefde in die lig van Kaapstad se son.