Shows / Mid-Morning Magic

Episodes
Mid-Morning MagicThe annual Northridge Mall Marathon is for serious runners and first timers
The annual Northridge Mall Marathon, taking place in Bloemfontein, offers runners an exciting opportunity to take on four race distances: 42km, 21km, 10km and…
Mid-Morning MagicMaak seker jou versekeringspremie pas by jou behoefdes, praat met OVK Versekering
In die huidige klimaat is dit vir kliente al hoe meer belangrik om kostes te bespaar en volgens Martin Ehlers, Bestuurder OVK Versekering, is ‘n goedkoper…
Mid-Morning MagicBest of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards 2026 Results
Producer Cat van der Merwe checks in with Sazly Moses from Bloemfontein Courant, about the 2026 Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice…
Mid-Morning MagicJacques de Wet - Bemarkingsbestuurder NWK & Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas
Ashmund Martin gesels met Jacques de Wet, Bemarkingsbestuurder by NWK, sowel as Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas. Jacques vertel ons meer oor wie…
Mid-Morning MagicGroep hoof finansiele beampte NWK: Alf White
Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK. Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se hart…
Mid-Morning MagicTweede jaar van die Breast Buddies Challenge op 17 Oktober in Bloemfontein
The Local Choice Pharmacy Towers in Langenhovenpark gaan op 17 Oktober (vanaf 09:00 tot 12:00) hul jaarlikse Breast Buddies Challenge hou om fondse in te samel…
Mid-Morning MagicOupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer
Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet…
Mid-Morning MagicOupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer
Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die…
Mid-Morning MagicBusamed Bram Fischer Private Hospital: Thinus van Eeden
Yolanda Maartens is at the opening of the new Busamed Rehabilitation Unit, and she interviews Thinus van Eeden, a Physiotherapist from the Busamed Bram Fischer…
Mid-Morning MagicBusamed Bram Fischer Private Hospital: Dr. Mongangane
Yolanda Maartens speaks with Dr. Mongangane, Hospital Manager at Busamed Bram Fischer Private Hospital. They talk about the new Busamed Rehabilitation Unit…
Mid-Morning MagicHit the greens for their dreams at annual Reach For a Dream golf day in Bloemfontein
Since 1988, The Reach For A Dream Foundation has brought hope, joy and healing to countless children by encouraging them to use their dreams to fight…
Mid-Morning MagicDie identifisering van vroeë waarskuwingstekens vir kinderkanker is van kritiese belang
Met CHOC (Childhood Cancer Foundation South Africa) se veldtog tydens Internasionale Kinderkanker-bewustydsmaand beklemtoon die organisasie vroeë…
Mid-Morning MagicVerwag ‘n dag van goeie gees by die jaarlikse Hoërskool Jim Fouché gholfdag
Die dag is meer as net ‘n gholfdag, die dag beoog om Hoërskool Jim Fouché te ondersteun en is ‘n jaarlikse fondsinsameling geleentheid wat ondersteun word deur…
Mid-Morning MagicVat hande met Vrystaat Versorging in Aksie om jonk en oud te ondersteun
Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) is ’n diensgerigte welsynsorganisasie wat deur hul 83 dienspunte ’n verskeidenheid maatskaplike dienste en…
Mid-Morning MagicNWK Groephoof Uitvoerende Beampte: Pieter Kleingeld
Yolanda Maartens gesels met Pieter Kleingeld, Groephoof Uitvoerende Beampte by NWK hoofkantoor oor hul gemeenskaps projekte, en spesifiek oor hul Grip4Charity…
Mid-Morning MagicNWK Bemarkingsbestuurder: Jacques de Wet
Yolanda Maartens kuier in Lichtenburg by die NWK hoofkantoor, en gesels met Jacques de Wet, bemarkingsbestuurder, oor wat NWK se Ysters vir Landbou is, en…
Mid-Morning MagicBesef jou Graad 9 die belangrikheid van vakkeuses? Die NWU se gratis “Intereset Index” kan help
Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel ʼn deurslaggewende rol in leerders se…
Mid-Morning MagicAkademia se na-uurse afstand opsies bied buigbaarheid vir jou studies
Dianel Homsek, een van Akademia se nauurse afstandstudente sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe Akademia jou kan help om jou studiedrome te…
Mid-Morning Magic‘Dignity Drive’ in September om fondse in te samel vir Childline Vrystaat
Mariétha Le Roux is direkteur by Childline in die Vrystaat en sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor vanjaar se Dignity Drive in samewerking met Pick…
Mid-Morning MagicSolar installasies van Romic Consulting bied uitstaande beleggings geleenthede
Romic spesialiseer net in die beste as dit kom by hul solar tegnologie. Hul meester gesertifiseerde installeerders maak seker dat elke klient gelukkig is voor…
Mid-Morning MagicBesighede, skole en gesinne word genooi om Omgie maand te ondersteun
ENGO se Omgie-maand is om die draai en geliefde gelukbringer OMGIE kuier weer by Yolanda Maartens om jou te herinner dat vanjaar se tema “Avontuur” is en dat…
Mid-Morning MagicOktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar
ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat…
Mid-Morning MagicOktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar
ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat…
Mid-Morning MagicKatrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall
Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle…
Mid-Morning MagicLourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall
Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste…
Mid-Morning Magic40 dankies vir 40 jaar van OFM: Childline FS bedank ‘n besonderse gesin vir jare se toewyding
Vir OFM se 40ste verjaardag het Yolanda Maartens tydens Mid-Morning Magic van die begin van die jaar af 40 dade van goedhartigheid vier. Goedhartigheid kos…
Mid-Morning MagicVoting is open for the Best of Bloemfontein reader's choice awards for 2026
Sazly Moses joins Yolanda Maartens to explain the voting process for the Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards. All the details…
Mid-Morning MagicMid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier
Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group…
Mid-Morning MagicISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude
Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a…
Mid-Morning MagicA new and improved Best of Bloemfontein reader's choice awards for 2026
Sazly Moses joins Yolanda Maartens to explain the new 3 phase process for Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards. All the details…
Mid-Morning MagicGEMS Day: 20 Year Celebration
Pulane Nel Sekepe chats with Dr. Vuyo Gqola, Chief Operations Officer at GEMS. Celebrating two decades of providing healthcare cover and support to public…
Mid-Morning MagicThe Big Cover Up: Uitkomsdal
Yolanda Maartens gesels met Bianca by Uitkomsdal in die Noord-Wes. Hul is 1 van die begunstigdes van 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring…
Mid-Morning MagicHierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!
In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell…
Mid-Morning MagicLenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel
Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik…
Mid-Morning MagicLenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis
Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van…
Mid-Morning Magic40 Acts of Kindness: Skool seun se onbaatsugtige poging om sy Juffrou te help
As deel van ons "40 Acts of Kindness", deel ons graag met jul die verhaal van ’n onderwyseres van Grey College, Karen du Plessis in Bloemfontein wat vir Wilco…
Mid-Morning MagicDie Noordwes-Universiteit Potchefstroom Opedag moet op elke voornemende student se lysie wees
Die NWU Potchefstroom Opedag vir 2026 is die 9de Mei en Walter van der Walt, Bemarkings- en Openbare Betrekkingebeampte op die Potchefstroomse…
Mid-Morning MagicVKB Sentraal Sport Toernooi
Dis meer as net ’n toernooi – dis ’n platform waar jong talent kan groei en skitter. Met 1600 atlete en meer as 100 spanne, bring die VKB Sentraal Sport…
Mid-Morning MagicSamewerking met skole is wat die VKB Sentraal Sport Toernooi ‘n sukses maak
Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April…
Mid-Morning MagicDie 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas
Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en…
Mid-Morning MagicDie VKB Sentraal Sport Toernooi is afhanklik van vennootskappe soos die met Edutrace
Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April…
Mid-Morning MagicThe Ultimate Act of Kindness for Olive Noel
At just six weeks old, Olive was diagnosed with a rare condition that meant her body couldn’t produce its own blood. Diamond Blackfan Anaemia (DBA), a rare…
Mid-Morning MagicRound Table kyk terug met dankbaarheid op ‘n uiters suksesvolle jaar
Round Table Southern Africa hou die naweek van 23 April hul jaarlikse vergadering met al hul takke landswyd. Hier word daar terugvoer gegee oor…
Mid-Morning MagicJohn Deere deel van OFM se Dankie Donderdag inisiatief
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê…
Mid-Morning MagicEloff reg om die verhoog warm te dans by Bloemskou
Eloff is 23 April op die Bloemskou verhoog en sy Bikini Weer song pas perfek by vanjaar se 'Beach Party' tema. Hy gesels met Yolanda Maartens oor wat jy kan…
Mid-Morning MagicStudieaansoeke vir 2027 is oop en Akademia is reg om jou te ontvang
Die tyd het aangebreek vir jou om die eerste bousteen vir jou studiereis neer te lê. Akademia se studieaansoeke vir 2027 is pas oop en Yoland Maartens gesels…
Mid-Morning MagicDonate pre-loved clothes and toys to the Street Store as your act of kindness
The Street Store Bloemfontein want to bless those in need with basic clothing necessities and give the children in these families a toy to brighten their day…
Mid-Morning Magic40 Acts of Kindness: Barmhartige student van NWU se goedheid, red 'n lewe
Lara Schutte, 'n verpleegstudent aan die Noordwes-Universiteit, was op pad terug na Potchefstroom toe sy op 'n ernstige motorongeluk afgekom het. Sy was eerste…
Mid-Morning MagicKindness towards those with Cancer: The Davis Foundation serves families
The Davis Foundation, believes in spreading hope, one care bag at a time. Their journey began in January 2025, when South African rugby player Aidon Davis and…
Mid-Morning MagicOFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026
Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die…
Mid-Morning MagicThe Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood
40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This…
Mid-Morning MagicDapper McKenzie deel haar storie
McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
Mid-Morning Magic'n Nuwe wêreld vir SW Saunders
Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
Mid-Morning MagicDeon Ceronio: Die impak van gereelde gebruik van oorfone op jong ore
Oudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te praat oor die effek wat oorfone op kinders en tieners se gehoor het.
Mid-Morning MagicDeon Ceronio: Middeloorontsteking en gehoorverlies in die versteekte toestand
Oudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor middeloorontsteking en gehoorverlies in die versteekte toestand
Mid-Morning MagicDeon Ceronio: Hoekom moet babas se ore getoets word op geboorte?
Oudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die belangrikheid van gehoortoetse op babas.
Mid-Morning MagicAkademia wil as studietuiste, jou nader aan jou droomtoekoms bring!
Wil jy graag in 2027 in jou moedertaal studeer? Akademia nooi jou uit na hul kampusopedae in Pretoria en die Paarl wat eersdaags plaasvind. Yolanda Maartens…
Mid-Morning MagicHoërskool Bultfontein and Mosaic join hands to swim for a cause in their act of kindness
For OFM’s 40th birthday Yolanda Maartens from Mid-Morning Magic, would like to celebrate 40 acts of kindness. Her birthday wish for OFM’s 40th birthday is to…
Mid-Morning MagicR100 000 ‘n week vir 52 weke op die spel met Alpha apteke!R100 000 ‘n week vir 52 weke op die spel met Alpha apteke!
Stel jou voor dat 52 Suid-Afrikaners se drome elke week kan waar word…elke week het Alpha apteke R100 000 om weg te gee. Hoof van Verkope van die Alpha Groep…
Mid-Morning MagicThe 26th Kloppers Marathon takes place on the 7th of February in Bloemfontein
Event Organiser, Ettiene Stone, joins Yolanda Maartens to explain the new start and finish which is at Sentraal High School this year. He also explains which…