Shows / Net nog enetjie

Net nog enetjie
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Episodes

Net nog enetjieNet nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93
Net nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93
Net nog enetjieNet nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom…
Net nog enetjieNet nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC…
Net nog enetjieNet nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87
Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Kyk noord en Bok(kie) voort | Ep 85
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder en Christel Cornelissen saam met gasaanbieder Tania Heyns oor Bokkieweek, die raskaart en…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
Net nog enetjieNet nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders…
Net nog enetjieNet nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan | Ep. 80
Net nog enetjieNet nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Net nog enetjieNet nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78

Net nog enetjieNet nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76
Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75
Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74
Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73
Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72
Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72


Net nog enetjieNet nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69
Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch…
Net nog enetjieNet nog enetjie | En so begin die politiekery | Ep. 68
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor alles politiek. Met 2026 wat ’n munisipale…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67
Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67
Net nog enetjieNet nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66
John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65
Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die regering van nasionale verwarring | Ep. 64
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die stand van sake in Suid-Afrika. Vanaf die…
Net nog enetjieNet Nog Enetjie | Nuwe jaar, nuwe drama! | Ep. 63
Net Nog Enetjie | Nuwe jaar, nuwe drama! | Ep. 63
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die jaar van Trump, Suid-Afrika en Afrikaners | Ep. 62
In hierdie laaste episode vir die jaar bespreek Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom alles wat in 2025 gebeur het – en dit is baie! Sit harder…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Ramaphosa speel sy Trump-kaart | Ep. 61
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na pres. Ramaphosa se skielike poging om sy “Trump-kaart” te speel…
Net nog enetjieNet Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na hoe die Johannesburgse stadsraad Solidariteit se G20-banier…
Net nog enetjieNet nog enetjie | G20 minus een | Ep. 59
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na die jongste ontwikkelings en onstuimighede op die wêreldverhoog…
Net nog enetjieNet nog enetjie | 'Debrief' oor die brief | Ep. 58
In hierdie week se Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die voortgesette storm rondom die 42 Afrikaners se ope brief…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die (bes)ope brief al die pad uit ivoortorings | Ep. 57
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder na die ope brief van 40 Afrikaners wat onlangs reguit uit die…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die DA kies SE-Nee bo SEB | Ep. 56
Die party stel voor dat die bestaande stelsel van SEB vervang word met ekonomiese bemagtiging gebaseer op meriete eerder as ras. Want, sê hulle, stap een in…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Vrede in die Midde-Ooste en vet kaders in Thembisa | Ep. 55
Op eie bodem is die skelms sommer baie besig. Die beslaglegging van Thembisa-tenderpreneurs se luukshede maak ʼn mens sommer siek – net nie só siek dat jy na…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54
Vandeesweek laat die politieke sirkus op die dorp ons met geen rus nie. Eerste is Julius Malema wat uiteindelik in ʼn hof skuldig bevind is aan iéts! Hy gaan…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Sê Ramaphosa VS-ja vir die Withuis se vereistes? | Ep. 53
Net nog enetjie is terug met ʼn vyfde seisoen, net betyds om saam te gesels oor die Solidariteit Beweging se tweede besoek aan die VSA vanjaar. Met dié besoek…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die ANC-berg het soos verwag ’n muis gebaar | Ep. 52
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor die ANC-berg wat soos verwag, weereens ’n muis…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die ANC se nasionale monoloog | Ep. 51
Waar daar eens sprake was van gesprek met inspraak van die mense was, voel dit al hoe meer soos ’n eenrigtingtoespraak waarin die ANC self al die vrae vra én…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Tariewe, Kill the Boer en die handsak vol omkoopgeld | Ep. 50
In hierdie week se episode van Net nog enetjie bespreek Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor ’n breë spektrum sake – van wêreldwye…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Mnr. Donald speel die (Trump)-tariefkaart | Ep. 49
Die VSA se nuwe tariefkaart is nie bloot ʼn ekonomiese skuif nie – dit is ʼn politieke hefboom. Tariewe word doelbewus gebruik om handelsverhoudinge te…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Ramaphosa laat die koppe rol | Ep. 48
Tot dusvêr lyk dit asof die ANC nie beskik oor die vermoë om hulself van binne af te vernuwe nie. Die “S” in hul DNS staan blykbaar nie vir “struggle” nie…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Is die polisie gekoop, gekaap of net gegrief? | Ep. 47
Net nog enetjie | Is die polisie gekoop, gekaap of net gegrief? | Ep. 47
Net nog enetjieNet nog enetjie | Staan die “D” in “DA” vir doen of dreig? | Ep. 46
Die regering van nasionale eenheid (RNE) se fondasie is die afgelope week geskud met president Ramaphosa wat DA-adjunkminister, Andrew Whitfield, afgedank het…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Op vrede in die Midde-Ooste en vryheid in Suid-Afrika | Ep. 45
Net nog enetjie | Op vrede in die Midde-Ooste en vryheid in Suid-Afrika | Ep. 45
Net nog enetjieNet nog enetjie | Is Wêreldoorlog 3 op pad? | Ep. 44
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of die derde wêreldoorlog op pad is. Konflik…
Net nog enetjieNet nog enetjie | To BEE or not to BEE | Ep. 43
President Ramaphosa het in sy nuusbrief hierdie week gal gebraak oor hoe belangrik swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is, hoe verkeerd kritici van…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die regering word RN-Een | Ep. 42
Die regering van nasionale eenheid is hierdie week ’n jaar gelede gevorm. In hierdie week se episode van Net nog enetjie vra Christel Cornelissen, Nico Strydom…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Bring BEE-lon binnekort Starlink vir SA? | Ep. 41
Musk sê hy is net bereid om te kom as hy sy maatskappy op meriete mag bedryf. Die ANC sê hy mag net kom as hy aan hulle rasreëls voldoen. Intussen sit…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Ramp vs. Trump in die Withuis | Ep. 40
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor die Trump vs. Ramp wat Woensdagaand in die…
Net nog enetjieNet nog enetjie | DA vir die eerste keer ooit sterker as die ANC | Ep. 39
In hierdie episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor hoe ʼn mens die meningspeilings moet peil. ʼn Nuwe opname…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Sê politieke partye RNE of RN-nee? | Ep. 38
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die ANC se “wil jy of wil jy nie”-dans met die…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Die begin van die RNE se einde | Ep. 37
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor of die RNE uiteindelik sy (regering van…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Ambassa-Dirk, Flip-lomaat en Malema se wêreldtoer | Ep. 36
Terwyl Ebrahim Rasool nog sy vlugvoosheid afskud na sy terugkeer van die VSA, wonder ʼn mens. Moet ons dalk ʼn Superbru begin om te wed op wie die volgende…
Net nog enetjieNet nog enetjie | VSA ruk die diplomatieke mat onder Rasool uit | Ep. 35
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor die sondes van Ebrahim Rasool, voormalige…
Net nog enetjieNet nog enetjie | Suid-Afrika laaste, maar ANC eerste! | Ep. 34
Net nog enetjie | Suid-Afrika laaste, maar ANC eerste! | Ep. 34