Shows / OFM Agri Hour

OFM Agri Hour
The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Episodes
OFM Agri HourArtikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou sensitiewe areas is belangrike areas waar landbouers die feite moet ken
In die finale gedeelte vanoggend tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, word daar verder gesels oor Artikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou…
OFM Agri HourDie voorgestelde wet op diereverbetering maak produsente bekommerd
Dis Woensdag en tyd vir "Die boer en die reg" program, wat voortaan Woensdae-oggende sal fokus op regskwessies en landbouers. Die program skop af met Isabel…
OFM Agri HourDie wet op diere-identifikasie en die uitvoering daarvan, is kompleks en duur
In deel 2 van die fokus op "die boer en die reg", bespreek Professor Andries Raath, die wet op diere-identifikasie, die kostes daarvan en die poging om 3…
OFM Agri HourVeediefstal beloop astronomiese bedrae elke maand en geskikte vonisse moet voorgestel word Deel 3
In die finale deel van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en…
OFM Agri HourVeediefstal is 'n brandpunt in die Vrystaat
Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat vervoer…
OFM Agri HourVeediefstal neem toe en landbouers moet seker maak van dokumentasie om vee te verwyder Deel 2
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die…
OFM Agri HourDaar is tans 'n geleentheid om kommentaar te lewer op die veediefstalwet, deel 2
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, gesels hulle oor die konsep…
OFM Agri HourVeediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, deel 1
Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, veral oor Kerstyd. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van…
OFM Agri HourPlaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem.
Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker, oor die brutaliteit daarvan…
OFM Agri HourTrevor Cramer from Farmer's Weekly gives an overview of the 6 & 13 Nov issue
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow…
OFM Agri HourDaar is 'n voortslepende regstryd oor lusern en pekanneutpersele in die Vaalharts waterskema
In 'n voortslepende regstryd oor lusern -en pekanneutpersele in die Vaalharts-waterskema, het die hof beveel dat die Land Bank, "verkwiste regskoste" moet…
OFM Agri HourLester Botha, van die versekeringsmaatskappy Alpha, gesels oor risiko's vir boere
Christo van Staden gesels met Lester Botha van die versekeringsmaatskappy Alpha, oor risiko's waarop boere bedag moet wees.
OFM Agri HourGrey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen!
Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel…
OFM Agri HourBrazil is the world champion, growing soybean. Maria Bordoni from Yara South Africa tells more
Brazil is the world champion, growing soybean. Maria Bordoni, from Brazil, and also from Yara, South Africa, speaks to Isabel van Tonder, about building a…
OFM Agri HourWagyu vleis word dikwels verkeerd beoordeel volgens vetgehalte
Wagyu vleis word dikwels gesien as 'n "hartaanval op 'n bord." Navorsing wys egter dat die vleis uitsonderlike gesondheidseienskappe bevat, juis vir…
OFM Agri HourTrevor Cramer gives an overview of the 23 - 30 October 2026 edition
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow…
OFM Agri HourInsetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!
Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by…
OFM Agri HourTydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree
Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld…
OFM Agri HourBrandmerk is 'n wetlike vereiste in Suid-Afrika
Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met HE Steyn gesels oor brandmerke, en die twee tipes brandmerke wat boere gebruik.
OFM Agri HourTwee seuns van Bothaville Hoerskool ontwerp 'n handige skaapklamp
Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met CH Steenkamp en Rouxan Fouche van Bothaville Hoerskool gesels oor hulle handige skaapklamp wat hulle…
OFM Agri HourAlbert Loubser, organiseerder van NAMPO Alfa, gee sy indrukke na die ekspo
Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser oor sy indrukke na NAMPO Alfa.
OFM Agri HourReinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek
Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek. Die sluitingsdatum is reeds 31 Okt…
OFM Agri HourPeritum Agri Institute in Bloemfontein, vier 25 jaar van landbouvaardigheidsontwikkeling
Peritum Agri Institute in Bloemfontein, vier 25 jaar van landbouvaardigheidsontwikkeling. Hulle het 'n nuwe venootskap aangekondig met Bo-Karoo Opleiding in…
OFM Agri HourDie jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf.
OFM Agri HourDr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste graanmarkte
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
OFM Agri HourDis byna NAMPO Alfa en die gewilde Interras opskerpingskursus vind vanjaar plaas
NAMPO Alfa vind eerskomende naweek plaas en ook die Interras beoordelings-opskerpingskursus. Isabel van Tonder gesels met Willie de Jager, President van die…
OFM Agri HourDis eerskomende naweek NAMPO Alfa en een van die hoogtepunte is die "Profitability amid crisis" gesprek wat plaasvind
Dis NAMPO Alfa eerskomende naweek, van 2 tot 4 Oktober, in Bothaville. Een van die hoogtepunte vanjaar is die nasionale gesprek wat plaasvind met die tema…
OFM Agri HourNAMPO Alfa gebeur eerskomende naweek vanaf 2-4 Okt. Die gewilde Farm Skills kompetisie gaan weer plaasvind!
Isabel van Tonder gesels met EP Nel wat betrokke is by die gewilde Farm Skills kompetisie wat eersdaags by NAMPO Alfa plaasvind. Daar word ook tydens die…
OFM Agri HourDie jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek
Die jongste vleispryse en ander tendense in die vleismarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek.
OFM Agri HourDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en graanpryse in die markte.
OFM Agri HourNAMPO Alfa vind binnekort plaas. Die diere is terug maar met hernude verantwoordelikheid op protokol
NAMPO Alfa vind binnekort vanaf 2 tot 4 Oktober plaas in Bothaville. Die diere is terug, maar dit plaas hernude verantwoordelikheid en streng protokol op…
OFM Agri HourDaar word eersdaags 'n werkswinkel by NAMPO Alfa aangebied oor die funksionaliteit van beeste
Dis eersdaags NAMPO Alfa, vanaf 2-4 Okt by NAMPO Alfa. Isabel van Tonder gesels met Pikkie Uys, Drakensberger stoetteler, oor sy bydrae in die werkswinkel oor…
OFM Agri HourDaar word nog 'n verhoging in dieselpryse voorspel vir Oktober maand
Met die hoe brandstofpryse tans, is dit reeds 'n ernstige probleem vir menige verbruiker. Isabel van Tonder berig oor nog 'n verhoging in dieselpryse, wat vir…
OFM Agri HourNAMPO Alfa begin eersdaags en vir die eerste keer ooit word Bengaalse katte uitgestal!
NAMPO Alfa vind eersdaags vanaf 2-4 Oktober plaas in Bothaville. Vanjaar word daar vir die eerste keer ooit by 'n landbouskou, Bengaalse katte uitgestal…
OFM Agri HourSindira Chetty gives an overview of the 25 Sept - 2 Oct edition
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at…
OFM Agri HourDie jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte word bespreek
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
OFM Agri HourDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en tendense
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf.
OFM Agri HourSeptember-maand val die fokus op die dodelike, maar voorkombare siekte - Hondsdolheid
Hondsdolheid is 'n gevaarlike, maar voorkombare siekte. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere…
OFM Agri HourDie Brangus beesras is 'n uitsonderlike ras en daar vind 'n groot veiling van die ras plaas
Die Brangus beesras is 'n uitsonderlike ras met goeie vrugbaarheid, groei en vleisgehalte. Isabel van Tonder gesels met Leonard Roberts, Brangus teler van die…
OFM Agri HourDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite.
OFM Agri HourDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte.
OFM Agri HourTLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur om steun te werf teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens. Hierdie wysigings kan…
OFM Agri HourVeediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor
Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van…
OFM Agri HourLamb Champs is 'n inisiatief deur Francois Rossouw van Saai en 'n groot sukses om die beste lamsvleis in SA aan te wys!
Die onlangse Lamb Champs in Bloemfontein het groot belangstelling gelok, met meer as 61 familieboere wat deelgeneem het. Isabel van Tonder gesels met Francois…
OFM Agri HourTrevor Cramer gives an overview of the 9 -16 Oct edition of Farmer's Weekly
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow…
OFM Agri HourTydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres het Willem de Chavonne Vrugt gesels oor volhoubaarheid en grondhervorming
Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres, het Isabel van Tonder met die President van Agri SA gesels oor volhoubaarheid, grondhervorming en die…
OFM Agri HourVrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad in landelike gebiede
Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad, in die Vrystaat se landelike gebiede.Die misdade dui daarop dat dieselfde misdaadsindikaat…
OFM Agri HourGerhard de Jager was 'n gas tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres
Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres, was Gerhard de Jager - sanger, omroeper en komediant, 'n gasspreker op die geleentheid. Isabel van Tonder gesels…
OFM Agri HourWillem Symington is weer as President van Agri Noord-Kaap verkies
tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres is Willem Symington weer as President van die organisasie verkies. Isabel van Tonder gesels met hom oor die…
OFM Agri HourTrevor Cramer gives an overview of the 28 Aug - 4 Sept edition of Farmer's Weekly
Trevor Cramer gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow…
OFM Agri HourDie jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe
Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.
OFM Agri HourDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
OFM Agri HourDie voorgestelde wysigings aan die vuurwapenbeheerwet hou ernstige gevolge in
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur om steun te werf teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van vuurwapens. Isabel van Tonder…
OFM Agri HourDr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeite en graanpryse
Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeite en graanpryse
OFM Agri HourDie kouefront en afsnylaagdruk wat die land tans beleef is nie die laaste van die seisoen nie
Die kouefront en afsnylaagdruk waarin die land tans vasgevang is, is nie die laaste kouefront wat in Augustus en September kan voorkom nie, Isabel van Tonder…
OFM Agri HourDit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle
Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche…
OFM Agri HourWillie Aucamp, Minister van Landbou, het onlangs Vrystaat Landbou se kongres bygewoon
Willie Aucamp, Minister van Landbou, het onlangs Vrystaat Landbou se kongres in Bloemfontein bygewoon. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy visie vir sy…
OFM Agri HourJanine Ryan, editor of Farmer's Weekly gives an overview of the 14-21 August issue
Editor of Farmer's Weekly, Janine Ryan, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at…
OFM Agri HourAanvullende vitamienes en minerale is 'n belangrike deel van vee-gesondheid
Vitamienes en minerale is 'n baie belangrike deel van die algemene instandhouding van vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete oor die…
OFM Agri HourRico, die skaap wat 7 jaar lank alleen in die Moordenaarskaroo oorleef het!
Rico, die skaap wat onlangs gevind is in die Moordenaarskaroo, het 7 jaar lank op sy eie oorleef. Met 'n vag van oor die 30 kg beklee Rico nou die 2de plek as…