Shows / Wiele2Wiele

Wiele2Wiele
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
Episodes
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met inprop-hibried Discovery Sport
Wiele2Wiele het JAC se 60ste verjaarsdagviering bygewoon en die nuwe vlagskip JAC T9-dubbelkajuitbakkie ervaar. Hulle het ook met die Land Rover Discovery…
Wiele2WieleWiele2Wiele vat langpad met Hyundai Staria
Vir hierdie episode vat Wiele2Wiele die langpad met die Hyundai Staria-bussie van die Kaap tot in Bloemfontein en weer terug. Daar is algemene nuus, 'n…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met CX-60 en T-Roc
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan rits hulle rond met Mazda se vlagskip CX-60 2.5 AWD Individual-sportnuts en ook met Volkswagen se VW T-Roc 2.0…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Volvo EX30 en Ford Ranger-bielie
In hierdie week se episode het Wiele2Wiele met Volvo se blitsige EX30 Ultra Twin Motor Performance-sportnuts en die Ford Ranger SuperCab Wildtrak-bakkie gaan…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met mondige, opgeknapte Picanto
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele - die Kia Picanto-buksie is mondig en opgeknap. Die span spandeer ook tyd met die GWM Tank 300 en raak opgewonde oor…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Nuwe Kia Seltos, BMW X2 bekend gestel
Hierdie week was ’n besige week vir Wiele2Wiele - die nuwe Kia Seltos is bekendgestel, asook die splinternuwe BMW X2. Daar was ook ’n Stellantis-dag met ’n…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met sakpas Jaecoo J7
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige Jaecoo J7, ʼn Chinese sportnutsvoertuig teen ʼn sakpasprys. Hulle gaan gly oor die pad met die Mercedes-Benz…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Ford stel twee nuwe Rangers bekend
Ford het twee nuwe Ranger-bakkies bekend gestel - die boskoning Tremor en die luukse Platinum. Die span gaan ry ook met ’n vinnige stasiewa - die Audi RS4…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met mu-X
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Isuzu se mu-X. Mercedes-Benz het sy stempel van goedkeuring vir die SVI-gepantserde V300 luukse bussie gegee en die span…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor Audi se ‘Urban’ en ‘Black’
Wiele2Wiele het meer gaan uitvind oor die ‘Urban Edition’ en ‘Black Edition’ wat nou saam met verskillende Audi-modelle beskikbaar is. Hulle gaan ry met die…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met diesel-Sportage en T-Roc
Hierdie week spandeer Wiele2Wiele tyd met die Kia Sportage dieselmodel en VW se T-Roc. Daar was GR-aksie met die GR Corolla en hulle gee ‘n motorwaarde-wenk…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor Takumi, Ora en Fronx
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Mazda CX60 Takumi, spandeer tyd met die elektriese GWM Ora en ook met Suzuki se Fronx. Vir die wenk van die week…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor BMW, Audi se vuurwaens
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar gesels oor BMW se nuwe 5-reeks sedan, wat die BMW i5 M60 xDrive en BMW 520d insluit, en Audi se RS6 Avant…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met GWM se Tank
Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met GWM se Tank 300, wat kan klim waar bobbejaan ’n kierie nodig het. Honda stel sy nuwe Elevate bekend - ’n kompakte…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Merc se GLE-reeks
Hierdie week gaan ervaar Wiele2Wiele die nuwe Mercedes-Benz GLE SUV- en koepee-modelle. Vir die tweede keer in BMW se geskiedenis, is daar nog ’n M-model wat…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met nuwe Cruiser
Wiele2Wiele gaan ry met die nuwe Toyota Land Cruiser 70 Series - hierdie 4x4-ikoon het nou ’n nuwe dryfstel-opsie. Daar is nuus by Volkswagen Suid-Afrika…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met BMW X6 M60i
Hierdie week gaan gly Wiele2Wiele oor die pad met die nuwe Mercedes-Benz GLC Coupé, ry met die BMW X6 M60i-monster en raak weer aan die “Stand van die…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor jongste motornuus
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou meer oor die sewende “Stand van die motorbedryf” (Somi)-geleentheid, hulle gly oor die pad met…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Suzuki se vyfdeur-Jimny
Wiele2Wiele gaan ry met Suzuki se vyfdeur-Jimny, vertel jou oor Stellantis se toekomsplanne en sluit die 2024 Dakar-veldtydren af met ’n opsomming. SVI bied…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met peper warm Cayenne S
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Porsche se Cayenne S - die klank van hierdie 4.0L V8 met twee turboaanjaers, sal beslis vir jou hoendervel gee. Hulle…
Wiele2WieleWiele2Wiele vat langpad met Scorpio-N
Vir die eerste program van 2024, vat Wiele2Wiele die langpad met Mahindra se Scorpio-N, gesels oor die Suider-Afrika deelnemers in die 2024 Dakar-ren, bring…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met nuwe BMW, Lexus en Mazda
In die week se episode van Wiele2Wiele ry hulle met die vuurwarm BMW M2, Lexus se luukse RX 500h F Sport en die Mazda2-buksie. Marcella Martin deel haar…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Ford se nuwe Puma onder die loep
Hierdie week in Wiele2Wiele word daar gesels oor Ford wat sy nuwe Puma bekendgestel het. Hulle gaan ry ook met die Land Rover Defender 110 2.0L PHEV en met die…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor nuwe Tiggo, Omoda en Jaecoo
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar gesels oor Chery se nuwe Tiggo 7 Pro Max, die Omoda C5 GT en die Jaecoo J7. Elektriese motors, sonkrag en…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Als wat jy moet weer oor nuwe vyfdeur-Jimny
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles van die nuwe vyfdeur Suzuki Jimny. Mazda Suid-Afrika voorspel opwindende nuus vir die…
Wiele2WieleWiele2Wiele vier Ford se eeufees en Kia Sportage se 30 jaar
In hierdie week se Wiele2Wiele-episode word Ford se 100 jaar in Suid-Afrika en die Kia Sportage se 30ste verjaardag gevier. Hulle vertel jou alles oor olie…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Omoda, Vitz en GLC Merc
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele was daar drie uiteenlopende padtoetse - die futuristiese Chery Omoda C5, die bekostigbare Toyota Vitz-buksie en die…
Wiele2WieleWiele2Wiele geniet vet duinepret
Hierdie week vir Wiele2Wiele gaan speel Jeanette en haar vriendin, Monica de Jager, in die duine met ’n Toyota Hilux Legend vir die Atlantis 4x4-pretdag…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Klein Suzuki-paneelwa beproef
In hierdie week se Wiele2Wiele-program word daar geredekawel oor die Mercedes-AMG C43 wat nou ’n 2.0 l viersilinder turbo-aangejaagde enjin het. Brendon…
Wiele2Wiele‘Wiele2Wiele’ toetsbestuur ʼn Hyundai Tuscon, Mercedes Benz se elektriese nommer
Die pragtige Hyundai Tuscon 2.0 D N-Line met sy unieke lyne gooi flikkers tydens vandeesweek se Wiele2Wiele en Mercedes-Benz se elektriese EQA beïndruk die…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry GR Supra en Suzuki Fronx
Hierdie week spandeer Wiele2Wiele tyd met die Toyota GR Supra, die nuwe Suzuki Fronx en vertel jou alles oor ’n besonderes geleentheid saam met GWM/Haval…
Wiele2WieleWiele2Wiele beleef luukse Lexus en Grand i10
Hierdie week gaan Wiele2Wiele op ’n ‘Lexus Art of Luxury Experience”, gaan ry met die VW Polo TSI 70 kW 5-spoed handrat en staan verbaas oor Hyundai se Grand…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry elektriese Volvo, Opel se vlagskipsportnuts
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volvo se elektriese C40 Recharge en ook met Opel se vlagskipsportnuts - die Grandland. Die span deel hul eerste…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry in styl met nuwe Lexus RX-modelle
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele in styl met Lexus se luukse nuwe RX-modelle. Hulle kan nie uitgepraat raak oor die Audi Driving Experience-dag by die…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Range Rover Autobiography
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Range Rover Autobiography en gaan saam met die familie op ʼn avontuur met Kia se Carnival. Hulle gee raad oor die…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Suzuki XL6
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Suzuki se splinternuwe XL6, hulle beleef die grootste motorskou op die Afrika-kontinent - die 'Festival of Motoring' - en…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Countryman en nuwe CX-5
Wiele2Wiele het met die MINI JCW Countryman en Mazda se pragtige CX-5 gaan ry en kan nie uitgepraat raak oor BMW se R 1250 GS Trophy Edition-motorfiets nie…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor nuwe Fronx en Raptor-bakkie
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Suzuki wat sy spliternuwe Fronx bekendgestel het en die span ervaar hoekom die wêreld gons oor Ford se Ranger Raptor. Hulle…
Wiele2WieleWiele2Wiele raak grênd met Opel Grandland
Hierdie week tydens Wiele2Wiele gaan ry hulle met Opel se nuwe Grandland, gaan op ‘n onvergeetlike Kia Carnival-avontuur en die span ry besigheidsklas in BMW…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor nuwe Tiggo 8 en Grand i10
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar twee bekendstellings - Chery se nuwe Tiggo 8 Pro Max en Hyundai se nuwe Grand i10. Hulle gaan ry ook met die Mitsubishi…
Wiele2WieleWiele2Wiele geniet Toyota se GR Corolla én GR Supra
In vandeesweek se episode kan die Wiele2Wiele-span nie uitgepraat raak oor Toyota se nuwe GR Corolla en GR Supra nie. Hulle vertel meer oor Volkswagen se…
Wiele2WieleWiele2Wiele maak ʼn draai by Volkswagen se fabriek
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen Polo’s in Kariega en maak ʼn draai by die Volkswagen-fabriek. Hulle was ook by die Mercedes-Benz AMG…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Citroën se C3-buksie
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Citroën se C3-buksie en BMW se vuurwa - die M340i. Nicol deel sy wysheid oor enjin-uitlegte en daar is verwikkelinge in…
Wiele2WieleWiele2Wiele leer Suzuki se Grand Vitara ken
Hierdie week bring Wiele2Wiele tyd met Suzuki se Grand Vitara deur en gaan ry met Volkswagen se nuwe Amarok 2.0 BiTDI-bakkie. Kia se nuwe Picanto, wat verseker…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met V6 Wildtrak
Hierdie week gaan kyk Wiele2Wiele hoe word Killarney-renbaan met ’n historiese Blou-gedenkplaat bekroon. Hulle gaan ry met die Ford Ranger 3.0 V6 Wildtrak en…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Alfa vier mylpaal met nuwe Stelvio
Hierdie week in Wiele2Wiele vier Alfa Romeo hulle 113de bestaansjaar en stel die nuwe Stelvio bekend. Die W2W-span is beïndruk met Renault se Captur en glimlag…