Shows / RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
9m · median of 690 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
RSG Geldsake met MoneywebIsibaya se swak opbrengs kos GEPF byna R70 miljard
Dr Hanjo Odendaal – ekonoom en datawetenskaplike, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRemgro se groot jaar: Wins skiet op en diskonto krimp
Jannie Durand – uitvoerende hoof, Remgro Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebVan plaaswerktuie tot reuse-geel masjiene: Bell se verhaal
Izak van Niekerk – uitvoerende hoof, Bell Equipment Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSTADIO baat by Alsi-insluiting
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKenners antwoord luisteraarsvrae
Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebStitch Group het ‘n nuwe buitelandse betalingsdiens vir maatskappye
Corné Coetzee – woordvoerder, Stitch Group Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebHou maar hierdie finansiële inligting vir jouself
Hardi Swart – besturende direkeur, Family Wealth Custodians Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebVerbruikersvertroue styg in die derde kwartaal ondanks druk op huishoudings
Nicolaas van der Wath – senior ekonoom Buro vir Ekonomiese Navorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkte sak terug aan die einde van die week en die rand klou aan sy waarde teen die dollar
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 September 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebFinansiële advies is nie so maklik soos fietsry nie
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSasol het groot planne vir sy kookolie-vliegtuigbrandstof
Danie Cronje – senior visepresident vir Besigheidsbou by Sasol Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie Konstitusionele Hof bevind die nuwe verkrygingswet ongrondwetlik
Prof Geo Quinot – professor: Publieke Reg, Stellenbosch Universiteit & kenner van openbare verkrygingsreg Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry
Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkoorsig
Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMomentum kry al hoe meer momentum
Jeanette Marais – uitvoerende hoof, Momentum Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebAmerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebou
Gehardi Odendaal – uitvoerende hoof, Old School Group Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebEkonome voorsien steeds swak ekonomiese toestande
Prof Deon Tustin – uitvoerende hoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebWat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko?
Morné van Vrede – beleggingspesialis, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie JSE word weer ‘n kommoditeitsmark
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebVSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika?
Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, BLSA Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebBKS-inentings dalk binnekort verpligtend
Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebBeleggings is nie so ingewikkeld nie
Johan du Plessis – gesertifiseerde finansiële beplanner en welvaartadviseur, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebAktiewe en passiewe beleggings werk mooi saam
Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebWie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika?
Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie Tesourie wil inspring om Johannesburg in drie jaar reg te ruk
Prof Alex van den Heever – adjunkprofessor en die leerstoelhouer vir die administrasie en bestuur van maatskaplike sekerheidstelsels aan die Wits Schooof…
RSG Geldsake met MoneywebDie Fed besluit môre oor rentekoerse
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 15 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebBuitelanders val oor hulle voete om in Kaapse KI-maatskappy te belê
Emile Ferreira – medestigter, Verascient Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDié annuïteit-bydraes kán deel word van jou boedel
Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRugby Rivalry laat die geld rol
Jaco Beukes – uitvoerende hoof, SAIL Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOlie loop in die verkeerde rigting
Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSolar maak R21.8 miljard-aanbod vir Omnia
Stefan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKenners antwoord luisteraarsvrae
Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebHoe werk belasting op rentevrye lenings?
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebShari'ah-bankdeposito’s groei met 150% in vyf jaar
Omar Baker – finansiële hoof: Islamitiese Bankwese, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie mark trek sy neus op vir Clicks
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 11 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebFirstRand betaal rekorddividend ná sterk jaar
Mary Vilakazi – uitvoerende hoof, FirstRand Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkte steeds bang vir die Midde-Ooste
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOUTsurance se dividend spring 51% ná sterk jaar
Marthinus Visser – uitvoerende hoof, OUTsurance Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSanlam se wins daal, maar nuwe besigheid stroom in
Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof: lewensversekering en spaarprodukte, Sanlam Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebWapens is steeds groot besigheid
Daniel du Plessis – visepresident: Afrika, Milkor Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 10 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb"Catastrophe" wil die regering aanvat oor nuwe kriptoreëls
Christo de Wit – hoof, Luno Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDirekteure kan opdok as pensioenbydraes nie oorbetaal word nie
Naheem Essop – adjunk-beoordelaar van Pensioenfondse Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebHyprop-inisiatief sny waterverbruik met 16%
Morné Wilken – uitvoerende hoof, Hyprop Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebACSA wys 'n wins en wil oor die volgende paar jaar verskeie lughawens opknap
Charles Shilowa – waarnemende uitvoerende hoof, Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOlieprys beur deur $100
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 9 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie ekonomie verloor stoom
Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebJagbedryf verwelkom nuwe kwotas vir olifante, renosters en luiperds
Richard York – uitvoerende hoof, Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebLibstar voel die knyp van ’n moeilike voedselmark
Charl de Villiers – uitvoerende hoof, Libstar Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMaak reg vir die El Niño van alle El Niño’s
Prof Francois Engelbrecht – klimatoloog en direkteur: Global Change Institute, Wits Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOld Mutual mik om OM Bank teen 2028 winsgewend te maak
Casper Troskie – finansiële hoof, Old Mutual Volg RSG Geldsake op Twitter