Shows / RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Episodes
RSG Geldsake met MoneywebDemokrate knip Donald Trump se vlerke, en markte juig!
John Biccard – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie eerste private trein stoom op 'n Transnet-spoorlyn
Kwazi Mabaso – uitvoerende hoof, Grindrod Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKan politieke verandering ekonomiese groei versnel?
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSA is sportmal, maar maak ons geld daaruit?
Jaco Beukes – uitvoerende hoof, SAIL Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDemokrate laat die JSE bokspring
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 5 November 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebWie is aan die voorpunt van die KI-revolusie?
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie & Eugene Cronje – direkteur, 4Sight Holdings Volg RSG Geldsake…
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 November 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebElektriese motors begin spoed vang
Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDemokrasie is duur: Wat kos dit om Suid-Afrika te laat stem?
Jan-Jan Joubert – politieke joernalis en skrywer Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebHof bevind minister het verkeerde proses gevolg met loterytender
Jan van Niekerk – finansiële direkteur, Gold Rush Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSA uit AGOA geskop: Hoe groot is die werklike skade?
Johann Kotzé – uitvoerende hoof, AgriSA Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkoorsig
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 November 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebAltron se omkeerstrategie begin vrugte afwerp
Werner Kapp – uitvoerende hoof, Altron Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebGeskiedenis van Milkor
Daniel du Plessis – visepresident: Afrika, Milkor Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebGroot klasaksie dreig oor voertuie met buitelandse nommerplate
Mkhosi Radebe – prokureur, Radebe Attorneys Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSuid-Afrika se ekonomie is R400 miljard of 5% groter as wat ons gedink het
Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkoorsig
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 2 November 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebHof sê vorige minister versuim sy plig oor leeukwotas
Hannes Wessels – voorsitter, Suid-Afrikaanse Roofdiervereniging (Sapa) Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKenners antwoord luisteraarsvrae
Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake…
RSG Geldsake met MoneywebRekordroof van $6,3 miljard by Binance skud kriptomarkte
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie JSE sak terug aan die einde van die week en dis hulpbronpryse wat dit afdruk
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebTinus drink koffie met SA Harvest se Ozzy Nel
Ozzy Nel – bestuurshoof, SA Harvest Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb‘n Finansiële behoefteontleding bly die hoeksteen van finansiële beplanning in die era van KI
Leandra Senekal – finansiële raadgewer: IWCP, Liberty-groep Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebAbsa open kantoor in Vereenigde Arabiese Emirate om beleggings tussen die Midde-Ooste en Afrika te ontsluit
Shirley Webber – hoof: natuurlike hulpbronne en energie, Absa-groep Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebGeen voorkeurbieërs vir gas-tot-krag-program oor kommer oor waar die gas vandaan gaan kom
Jaco Human – bestuurshoof, Industriële Gasverbruikersvereniging SA Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebWat kan die nuwe wetgewingsvoorstel oor belasting verander?
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie mark bly sukkel met rigting te midde van ‘n hoë olieprys
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 29 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebChinese motors: Goedkoop om te koop, maar duur om te verkoop
Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebFitch is minder optimisties oor SA se skuldvooruitsigte as die Tesourie
Thomas Garreau – direkteur, Fitch Ratings Soewereine Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKan iets gedoen word om mediesefondspremies se skerp stygings te beperk
Deon Kotze – kommersiële hoof, Discovery Health Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKripto kan die betalingsbedryf in Afrika ingrypend verander
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkte hou nie asem op oor VSA-rentekoerse nie
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 28 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebAGOA: Die koeël is dalk reeds deur die kerk
Neil Diamond – president & voorsitter, SACCUSA Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebNaspers en Prosus se probleme lê dieper as Tencent
Hannes van den Berg – portefeuljebestuurder, Fairtree Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRekordoes, maar boere maak steeds groot verliese
Johan Willemse – landbou-ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebValutabeheer se wurggreep op internasionale beleggingsbestuur kan verslap
Vukile Davidson – hoofdirekteur: finansiëlesektorbeleid, Nasionale Tesourie Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKredietgraderingsagentskappe besluit gou oor Suid-Afrika
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOndernemings wag jare vir besluite oor invoertariewe
Anneke Janse van Vuuren – bestuurder: data-oplossings, XA Global Trade Advisors Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSewe uit tien SA ondernemings betaal lospryse ná kuberaanvalle – Sophos
Prof Danny Myburgh – besturende direkteur, Cyanre & medeprofessor, Noordwes-Univesiteit (NWU) Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebBrasilië wys hoe markte verkeerd kan wees
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKan Suid-Afrika ’n internasionale finansiële sentrum word?
Diaan Janse van Rensburg – besturende direkteur van Efficient Invest Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb“Ons kliënte kom terug” - Summers
Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n Pay Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 26 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKenners antwoord luisteraarsvrae
Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 & Dr Chris Harmse – raadgewende ekonoom, Sequoia Investment Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie SAA het (weer) kontantvloeiprobleme
Dr. Joachim Vermooten – vervoerekonoom van die Universiteit van Johannesburg Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkoorsig
Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOndernemings begin KI ernstig opneem
Tertius Zitzke – uitvoerende hoof, 4Sight Holdings Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 Oktober 2025
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb“’n Vertraagde trein het GoMetro op die spoor gesit
Justin Coetzee – uitvoerende hoof, GoMetro Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb’n Wisselvallige markte skep uitstekende geleenthede
Tim Acker – portefeuljebestuurder, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebAfrimat: "Swakste handelstoestande sedert notering in 2006”
Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebClicks mik na 1 200 winkels ondanks moeilike mark
Bertina Engelbrecht – uitvoerende hoof, Clicks Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb“Famous Brands voel die druk van versigtige verbruikers
Darren Hele – uitvoerende hoof, Famous Brands Volg RSG Geldsake op Twitter