Shows / RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Episodes
RSG Geldsake met MoneywebWat om te verwag van môre se mediumtermynbegroting
Tertia Jacobs – tesourie-ekonoom, Investec Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie JSE eindig in die groen, maar die olieprys styg
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 20 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebNuwe sinksmelter kan miljarde na Noord-Kaap lok
Vijay Kumar – uitvoerende hoof, Vedanta Zinc International Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSA-tegnologie maak spoorwegtoerusting ‘waardeloos’ vir diewe
Franz Struwig – uitvoerende hoof, HisWay Labs Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebCalgro M3 se nuwe stad van 20 000 huise begin vorm aanneem
Ben Pierre Malherbe – uitvoerende hoof, Calgro M3 Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebWat is 'n fiskale anker en hoekom het SA een nodig?
Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDiesel pootjie sakevertroue
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 19 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie Bank van Amerika verwag R70 miljard-belastingmeevaller danksy edelmetale
Kobus Nell – portefeuljebestuurder by Stanlib Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKenners antwoord luisteraarsvrae
Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG…
RSG Geldsake met MoneywebBelastingtoegewings: So gebruik jy die stelsel wettig tot jou voordeel
Hendri de Klerk, Ultima Financial Planners Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSlegs 10% van aftreefondslede op koers vir volhoubare aftrede
Andrea Bezuidenhoudt, Alexforbes Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie JSE styg aan die einde van die week en die goudprys hou aan met styg
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb“Ek het altyd gedroom oor klippe”
Johan Odendaal – besturende direkteur, Southern Palladium Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebR700 miljard in die skadu: Die enorme koste van SA se onwettige ekonomie
Dr Johannes Jordaan – ekonoom, Econometrix Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMarkoorsig
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebPSG se bates groei sterk, maar winsgroei bly gedemp
Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Financial Services Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 15 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebWees BAIE versigtig vir KI-voorspellings van kriptopryse
Carel de Jager – uitvoerende hoof van Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebAscendis se denotering betaal vinnig dividende
Carl Neethling – uitvoerende hoof, Ascendis Health & ACN Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebVan Sassa-geld tot dobbeladvertensies: Sun International verskerp beheer
Ulrik Bengtsson – uitvoerende hoof, Sun International Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met MoneywebSA se medisynebedryf verloor 2 500 poste – nou gryp Ramaphosa in
Dr Stavros Nicolaou – voorsitter, Pharmisa Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 14 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSuid-Afrikaners spandeer amper soveel op dobbel as gesondheidsorg
Theuns Du Buisson – ekonomiese navorser, Solidariteit-navorsingsinstituut Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie aantal melkboere het in 'n dekade halfveer
Fanie Ferreira – uitvoerende hoof, Melkprodusente-organisasie Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDiversifikasie is nie 'n smartieboks nie
Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKnoflokskraal: Regering trek streep teen verdere onwettige uitbreiding
Tertius Simmers – provinsiale LUR vir infrastruktuur, Wes-Kaap Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebBuitelanders weer “verlief” op Clicks
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 13 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDié masjien kan (amper) alles doen
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebStygende staatskuld en kapitaalmarkkoerse kan ryk lande gou armer maak
Izak Odendaal – hoofbeleggingstrateeg, Old Mutual hoofbeleggingstrateeg, Symmetry Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebBoxer vorder fluks tot 600 winkels
Marek Masojada – uitvoerende hoof, Boxer Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKommissie wil Premier se oorname van Rhodes omkeer
Tamara Mokoka – adjunkkommissaris, Mededingingskommissie Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebSepie speel homself uit by African Bitcoin Corporation
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 12 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie hof stel regssektorbemagtigingskode tersyde
Prof. Hugo Pienaar – direkteur Thomson Wilks Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebKenners antwoord luisteraarsvrae
Nerina Visser – ETFsa & Elke Brink – PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOkosa se nuwe datareëls word uitgestel ná MTN en Vodacom hof gaan
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie JSE styg aan die einde van die week en die goudprys hou aan met styg
Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg, ETFsa Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 9 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMediese fondse word duurder weens benuttingsdruk en vertraagde hervormings
Karyna van Lingen – finansiële hoof, GEMS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebTinus drink koffie met FNB se Chris Labuschagne
Chris Labuschagne – bestuurshoof, FNB Home Loans Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie Suid-Afrikaanse suikerrietvereniging vra dat belastings geskrap word
Charles de Wet – belastingspesialis, ENS Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie mark bly maar skrikkerig te midde van ‘n hoë olieprys
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebGoudprys op $4 200 per ons ontsluit nuwe reserwes in Suid-Afrika
Kobus Nell – portefeuljebestuurder by Stanlib Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 8 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDaar is ‘n nuwe plan vir elektrisiteitopwekking
Ian Burger – besturende direkteur, Sola Group Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie Wêreldbank verhoog groeivoorspelling vir Sub-Sahara-Afrika na 4,3%
Prof. Jannie Rossouw – professor, Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie aankoopindeks sak te midde van stygende brandstofpryse en hawekniehalterings
Prof. Carel van Aardt – bedryfshoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDragtige Ankole-vers verkoop vir rekordprys van R6,4 miljoen
Anton de Swardt – president van die Ankole-beestelersvereniging van Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebLuno vir die tweede opeenvolgende jaar as kriptomark van die jaar aangewys
Christo de Wit – hoof, Luno Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebNa gister se oplewing is markte vandag beduidend laer
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebOlie sak na minder as $100 per vat
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebDie vraag na opgeleide skaaphonde dryf veilingspryse op
Pippa Phillip – nasionale sekretaris, SA Skaaphondvereniging Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebHoe goed doen ons met die entstowwe teen bek-en-klou
Dewald Olivier – bestuurshoof, Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met MoneywebMediese fondse kondig tariefverhogings aan: Hoe om die regte plan te kies
Tobie du Preez – bestuurshoof, Agile Alternative Business Solutions Volg RSG Geldsake op Twitter