Shows / Op die spektrum

Op die spektrum
Op die spektrum is 'n Maroela Media-podsendingreeks saam met Leonie-Mari Bezuidenhout. Die reeks gee 'n blik van nader op die outismespektrum, wat dit beteken om op die spektrum te wees en hoe dit die samelewing daagliks beïnvloed.
Episodes
Op die spektrumKinderboek gee blik op wêreld van outistiese kinders
'My maat Pieter' is ’n kinderboek uit die pen van Carien van den Berg, die ma van ’n vyfjarige tweeling, Lira en Pieter. Pieter is outisties, en sy diagnose en…
Op die spektrumMa en dogter leef met outisme
Nellie en Nina van der Walt, ʼn ma-en-dogterpaar van Stellenbosch, is albei sowat ʼn dekade gelede met outisme gediagnoseer – Nina as laerskoolkind en Nellie as…
Op die spektrumOp die spektrum | ‘Dit is nie ’n maklike pad’
Die 11-jarige Dinique Meyer van Kimberley is met outisme en verskeie ander probleme gediagnoseer. Haar ma vertel aan Maroela Media hoe sy as ouer daagliks dié…
Op die spektrumHoe kies ek ʼn skool vir my outistiese kind?
Om die regte skool vir ʼn kind op die outismespektrum te kry, kan ʼn reuse-uitdaging wees as ʼn ouer nie weet waar om te begin nie, sê prof. Suzanne Bester.
Op die spektrum‘Nie almal verstaan outisme’
In die derde episode van dié podsendingreeks verduidelik die Müllers hoe die samelewing steeds kinders met outisme misverstaan en deel raad met ouers wat…