skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 25 Februarie 2026

Deel 2: Vir talle kykers is sy Bridgette Jacobs in Suidooster, waar Denise Newman die afgelope tien jaar ’n vaste inkomste verdien - ’n seldsame stukkie stabiliteit in ’n bedryf wat selde finansiële sekuriteit bied. Maar Denise se pad strek veel verder as ’n langdurige televisierol. Lank voor die kollig het sy as maatskaplike werkster in Kaapstad gewerk, waar sy eerstehands ervaar het hoe vroue in gewelddadige huwelike vasgevang bly omdat finansiële afhanklikheid hulle sonder 'n uitkoms laat. Daardie belewenis van armoede, veerkragtigheid en die stille finansiële handel en wandel van…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.