
Renaldo Alberts stel nuwe popliedjie, 'Ek Is Dalk Mal' bekend
Renaldo Alberts het onlangs sy splinternuwe enkelsnit, 'Ek Is Dalk Mal' vrygestel. Hy gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor hierdie popliedjie wat net betyds vir die lente is.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.