
Alle paaie lei na Fraserburg vir die oudste jeugdramageleentheid in die land!
Die Fraserburg Logan Toneelfees is Suid Afrika se grootste en oudste jeugdramageleentheid. Dit is opvallend ook die langslopende Afrikaanse fees wat op een plek aangebied word. Dit vind jaarliks plaas tydens die eerste week van Augustus en speel af in die ouditorium van Hoërskool Fraserburg, wat as ‘n lojale ondersteuner van die fees dien. Tydens die fees word daar ook ‘n verskil gemaak in die gemeenskap se lewens met spesifieke fokus op kinders as begunsdigdes van die “Be The Good” inisiatief. Oscar van Antwerpen, HUB van Minrom en stigter van “Be The Good” sluit by OFM se Yolanda Maartens…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.