skinny.

Latest / 100.5FM Radio Laeveld

Agt munisipaliteite in Mpumalanga begin Aarto implementeer

Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid sê agt munisipale gebiede in die provinsie het begin met die implementering van die Aarto-wetgewing. Die Stad Mbombela, Nkomazi, Thaba Chweu, Steve Tshwete, Emalahleni, Thembisile Hani, Govan Mbeki en Lekwa is onder 62 munisipaliteite wat landwyd vir fase twee van die uitrol geïdentifiseer is. Met die implementering sal boetes aan motoriste slegs ingevolge Aarto uitgereik word. Volgens die departement sal bestuurders wat boetes nie binne die voorgeskrewe tydperk betaal nie, nie toegelaat word om bestuurderslisensies, motorlisensies, of…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.