
Busamed en VR MED hou gholfdag om Bloem se eie wêreld assessor by die Wold Rescue Challenge te kry
Julius Fleischman is aangestel as 'n wêreld assessor vir die komende World Rescue Challenge (WRC), wat van 9 tot 14 September 2025 in Karlovac, Kroasië gehou sal word, wat SAMRO (South Africa Medical Rescue Organisation) verteenwoordig. Die kern van die World Rescue Organisation (WRO) se missie is die World Rescue Challenge - 'n jaarlikse gebeurtenis wat die wêreld se top reddings- en mediese spanne bymekaarbring om mee te ding, te leer en beste praktyke te deel. Om hom te help om sy kostes te dek, het Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal en VR MED hande gevat en hou hul ‘n gholfdag die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.