skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

George Burgermeester - Alderman Jackie von Brandis - 11 Desember 2024

🎙️ Eerste Onderhoud met George se Nuwe Burgemeester – Alderman Jackie Von Brandis SFM Streek Radio het die voorreg gehad om die eerste onderhoud te voer met George se nuwe burgemeester, Jackie Von Brandis. Sy het haar planne en visie vir haar termyn gedeel, insluitend strategiese ontwikkelingsprojekte en maniere om George se unieke gemeenskappe te ondersteun. Luister weer na hierdie inspirerende gesprek 📲🎧 #GeorgeBurgemeester #SFMStreekRadio #Gemeenskapsleierskap

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.