skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 14 Januarie 2026

Amor Vittone se storie lê op die kruispad waar kuns en kontant mekaar ontmoet - ’n kreatiewe loopbaan sonder 'n vaste inkomste, die realiteit van 'n selfstandige inkomste, en harde finansiële skokke wat volg wanneer siekte, verlies en regsonsekerheid alles verander. Ná Joost van der Westhuizen se siekte en dood moes sy nie net emosioneel aanpas nie, maar ook finansieël herkalibreer - van inkomste wat skielik opdroog, tot ’n omstrede boedel, ’n publieke testamentsage en die uitdaging om twee kinders se leefstyl volhoubaar te hou. Dis ’n eerlike, relevante en diep menslike verhaal oor…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.