skinny.

Latest / Spitstyd

Kuns met kontant 11 Maart 2026

Deel 2: Derrich Gardner het vir Willem Pelser tydens Spitstyd ingestaan, en wat as ’n informele geselsie begin het, het vinnig ontwikkel in ’n eerlike en diepgaande gesprek oor geld. Henco Kruger en Derrich het eers van lug af gesels oor werk, verantwoordelikheid en die vreemde verhouding wat kunstenaars en mediapersoonlikhede dikwels met finansies het. Toe besef Henco hier lê iets besonders, en druk toe die opneem-knoppie. Wat gevolg het, is nie ’n formele onderhoud nie, maar ’n oop en eerlike gesprek. Derrich vertel hoe hy oor geld dink – nie net as ’n noodsaaklikheid nie, maar as ’n…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.