Shows / Aandgedagte
RSG · af · 3843 episodes
'n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.
Piet Smit, sanger van Pretoria.
Johan Schoonraad, gemeenteleier van Worcester Christen Gemeente.
Ds. Dewaal Willemse van die Pretoria Wesleyan Kerk.
Vader Enrico Parry van die Afrikaanse Rooms Katolieke Kerk op Oudtshoorn.
Dr. Francois Basson van Absolute Realiteit Gemeente in Upington.
Ds. Andre Boezak van die VGK Oudtshoorn.
Dr. Roelf Opperman van die Familiekerk NG Kameeldrif, Pretoria.
Hannes Noëth, bestuurshoof van Helpende Hand.
Dawn Petersen van die AGS Blackheath, Kaapstad.
Dr. Petrus Moolman van die NG Kerk Overkruin, Pretoria.
Ds. Trevor Links van die VGK en kapelaan in die Weermag.