Shows / Finansies

Episodes
FinansiesFinansies: Die impak van verkiesings
Marius Kruger van PSG Outeniqua praat oor die impak van die afgelope verkiesings op ‘n beleggingsportefeulje.
FinansiesFinansies: Bepaal jou testament wat met al jou bates gebeur?
Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor jou testament en jou bates.
FinansiesFinansies: Wat het rugby en jou beleggings gemeen?
Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die ooreenkomste tussen jou beleggingstrategie en die Springbokke.
FinansiesFinansies: Vroue en finansies
Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes en Elsa Kruger-Willemse van Elsa Kruger Prokureurs praat oor vroue en finansies. As hedendaagse vrou mag jy jou “V”…
FinansiesFinansies: Voorbereiding teenoor voorspellings
Janko Sieberhagen en Adriaan de Waal van PSG Wealth Outeniqua praat oor voorbereiding teenoor voorspellings.
FinansiesFinansies Wat kelder jou aftrede?
9 Junie 2026: Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor die faktore wat jou aftrede kan kelder.
FinansiesFinansies 12 Mei 2026
Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die belangrikheid van belastingbeplanning by aftrede.
FinansiesFinansies 14 April 2026
Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes praat oor die faktore wat jy as belegger kan beheer.
FinansiesFinansies 10 Maart 2026
Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Wealth Outeniqua praat oor die impak van die oorlog in die Midde-Ooste op jou beleggings.
FinansiesFinansies 10 Februarie 2026
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes sê hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde.
FinansiesFinansies 13 Januarie 2026
Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor beleggingsgeleenthede in 2026.
FinansiesFinansies 9 Desember 2025
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz praat oor hoe om al die verskillende aftree- en beleggingsvoorstelle te evalueer.
FinansiesFinansies 11 November 2025
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor die belangrikheid van finansiële dissipline.

FinansiesFinansies 9 September 2025
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz, en Albert Coetzee van Ninety One praat oor hoe om die regte begunstugdes in verskillende…
FinansiesFinansies 12 Augustus 2025
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria praat oor of vroue op ’n ander manier as mans hulle geld belê.
FinansiesFinansies 8 Julie 2025
Johan Strydom en Wilhelm Visser van PSG Silver Lakes praat oor of andele deel van jou beleggingsportefeulje moet wees.
FinansiesFinansies 10 Junie 2025
Eloise Cupido praat met Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria oor wat jy kan doen om jou kanse te verbeter om finansieel onafhanklik af…
FinansiesFinansies 13 Mei 2025
Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Outeniqua praat oor of aandele ‘n beter opsie is vir beleggingsopbrengste as eiendom oor die langtermyn, na aanleiding…
FinansiesFinansies 8 April 2025
Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Pieter Koornhof van Allan Gray vra of jou portefeulje bestand is teen die geraas.
FinansiesFinansies 11 Maart 2025
Janko Sieberhagen en Marius Kruger van PSG Outeniqua praat oor hoe goeie belastingbeplanning jou lewenstandaard ná aftrede kan verbeter.
FinansiesFinansies 11 Februarie 2025
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes in Pretoria praat oor die sogenaamde aftreeseisoen, volmag en die belastingseisoen.
FinansiesFinansies 14 Januarie 2025
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua praat oor buitelandse beleggings.
FinansiesFinansies 10 Desember 2024
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Wealth Silver Lakes kyk terug op die jaar, en hoe dit jou beleggings geraak het.
FinansiesFinansies 12 November 2024
Marius Kruger van PSG Wealth op George en Chris Schutte, bestuurshoof van Astral, praat oor die lesse in besigheid wat hulle oor die jare geleer het.

FinansiesFinansies 10 September 2024
Die bestuur, beskerming en bewaring van welvaart oor generasies heen.
FinansiesFinansies 13 Augustus 2024
Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Strydom Venter, ‘n ouditeur van Schutte en Vennote, praat oor die verband tussen belasting en beleggings.
FinansiesFinansies 9 Julie 2024
Marius Kruger van PSG Wealth praat oor jou beleggingsportefeulje en die Regering van Nasionale Eenheid - Moet jy aanpassings maak?
FinansiesFinansies 18 Junie 2024
Ryk van Niekerk praat met Rita Cool, ’n finansiële beplanner by Alexforbes, oor jou opsies wanneer jy jou werk veloor of van werk verander.
FinansiesFinansies 11 Junie 2024
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes praat oor die mispersepsies, en algemene aftreefoute wat mense met aftrede en hulle beleggingsbesluite maak.
FinansiesFinansies 21 Mei 2024
Ryk van Niekerk praat met Johan Gouws van Sasfin Wealth en Nerina Visser van etfSA oor die verskillende soort effektetrusts in Suid-Afrika.
FinansiesFinansies 14 Mei 2024
Marius Kruger van PSG Wealth en Coreen van der Merwe van Sovereign Trust praat oor buitelandse trusts.
FinansiesFinansies 30 April 2024
Drikus Combrink, die bestuurshoof van Capicraft Investment Partners, en Elke Brink, finansiële adviseur by PSG R21 Wealth Management Stellenbosch, beantwoord…
FinansiesFinansies 16 April 2024
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth, en Mia Kriegler, navorsing- en fondsbestuurdirekteur by Kruger Internasionaal, beantwoord luisteraarsvrae…


FinansiesFinansies 13 Februarie 2024
Johan Strydom en Denise Fourie van PSG Wealth praat oor inkomste uit beleggings: hoe, wat, waar en waaruit.
FinansiesFinansies 9 Januarie 2024
Marius Kruger van PSG bespreek dat die belangrikste beplanning van aftrede nie noodwendig finansies is nie.
FinansiesFinansies 12 Desember 2023
Marius van PSG Wealth gesels oor een van die grootste en beste beleggers van alle tye , Charlie Munger. Hy is oorlede die 28ste November 2023. Marius het die…
FinansiesFinansies 14 November 2023
Aan die einde van die jaar hou ons nabetragting van jou finansies, veral die besluite oor jou aftrede en beleggingsportefeulje.
FinansiesFinansies 10 Oktober 2023
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua praat oor beleggingsbeginsels teenoor beleggers se emosies.

FinansiesFinansies 8 Augustus 2023
Denise Fourie en Jacqui Kruger van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua praat oor die hedendaagse vrou en haar finansies.

FinansiesFinansies 13 Junie 2023
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua beantwoord die vraag: Hoe weet jy of jy genoeg het vir aftrede?
FinansiesFinansies 9 Mei 2023
Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die beleggingsadvies van twee van die wêreld se suksesvolste beleggers, Warren Buffet en Charlie Monger.
FinansiesFinansies 11 April 2023
Watter invloed het die krisis in die banksektor op die wêreldmarkte en my beleggings?
FinansiesFinansies 14 Maart 2023
Die Raging Bull Awards het op 28 Februarie plaasgevind. By die toekenningsaand is al die batebestuurders in Suid Afrika, wat plaaslike en buitelandse fondse…
FinansiesFinansies 14 Februarie 2023
Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua vra: Is daar nog beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika?
FinansiesFinansies 31 Januarie 2023
Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die dinge wat jy moet oorweeg en onthou alvorens jy met ‘n aandeleportefeulje begin.
FinansiesFinansies 10 Januarie 2023
Denise Fourie van PSG Wealth praat oor die vrae wat finansiële adviseurs die meeste in 2022 gekry het, en doen ’n vooruitskouing van wat ons in 2023 kan verwag.


FinansiesFinansies 8 November 2022
Denise Fourie en Renier Swart van PSG praat oor aftreebesluite in privaat- en staatspensioenfondse, afleggings en belastingimplikasies - Wat moet alles oorweeg…
FinansiesFinansies 11 Oktober 2022
Dis belangrik om te fokus op dinge wat jy kan beheer, en nie heeltyd wakker te lê oor goed buite jou beheer nie.



FinansiesFinansies 12 Julie 2022
Hoe pas buitelandse bates in jou boedelbeplanning en testament in, en wat is die slaggate wat vermy moet word?