Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

4. Hoekom nie 65 Miljoen Jaar Gelede Nie | Nicolene Filmalter
In episode drie van die Skeppingsweek kyk ons na die landdiere wat God geskape het en ons gaan spesifiek ook leer van dinosourusse. Dis baie interessant om te sien hoe God self twee dinosourusse in besonderhede in die Bybel beskryf het.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.