skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 18 Junie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersprysinflasie het in Mei tot 4,5% gestyg, terwyl die Departement van Minerale en Petroleumbronne sê die land se lank uitgestelde nasionale mynboukadaster behoort teen die einde van Maart volgende jaar in werking te wees. Professor Waldo Krugell bespreek die impak wat brandstofprysstygings oor die afgelope twee maande op verbruikersbesteding kan hê. In internasionale sake-nuus het die Verenigde Koninkryk en Japan 'n beleggingsooreenkoms van miljarde pond aangekondig wat daarop gemik is om ekonomiese groei te bevorder en…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.