skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 23 Oktober 2025

Op die program vandag...

# Inflasie bly binne die Reserwebank se teikenband

# Die gemiddelde lewenstandaard in Suid-Afrika sal na verwagting verder daal

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die besteding van jou geld op ervarings

# In internasionale sakenuus… Die VSA en Australië het 'n belangrike mineraalooreenkoms onderteken

# In beleggingsnuus… Die Foschini-groep se aandeelprys het met meer as 18 persent gedaal

En, ons gesels met die uitvoerende hoof en stigter van die maatskappy Agrofi, Desmond Irabor.

Agrofi is deel van die Ayemere Groep van Plaasnywerhede en een van die borge van die…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.