skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 28 Augustus 2025

Op die program vandag...

# Suid-Afrika bly Afrika se grootste welvaartmark

# Suid-Afrika se spoorwegsektor betree 'n nuwe era

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die huidige stand van die Amerikaanse ekonomie

# In internasionale sakenuus… Donald Trump se 50 persent-tariewe op Indië het nou in werking getree

# In beleggingsnuus… ACSA verklaar ’n rekord netto wins

En ons gesels met 'n leierskapsafrigter en strateeg by die sakeleierskapsprogram ABL oor hoe entrepreneurs en sake-eienaars hul besighede werklik moet lei

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.