skinny.

Latest / Media24

‘Depressie en selfdood steel my man’ – Franelyn Rossouw

Franelyn Rossouw, se man, Francois, ’n boer, het ná ’n jare lange stryd met angs, depressie en uitbranding nie meer vir die lewe kans gesien nie.

In hierdie episode van die Bly Boer-potgooireeks gesels Reza Clifford met Franelyn oor Francois se siekte, sy selfdood, die uitwerking wat dit op hul gesin gehad het en hoe sy weer die stukke ná sy dood opgetel het.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.