Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E38 - Corli Prinsloo
In hierdie episode van Twak Praat kuier die geliefde Koekedoor-wenner, Corli Prinsloo, saam met Hammie en Ricus! Corli sit saam met die manne vir ’n eerlike en vermaaklike gesprek oor haar pad sedert sy Koekedoor gewen het, die werklikheid agter die skerms, en haar passie vir kos.Sy vertel onder meer die ongelooflike storie van hoe sy voor die tyd ’n koek in haar kar moes sit en versier, en gesels oor haar lewe as die vrou van die hoof by Laerskool Wierdapark.Corli praat ook reguit oor hoe sy lewendige kosmaak aangepak het:Die aanpassing en hoe moeilik dit aanvanklik was om dinge lewendig…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.