skinny.

Latest / Media24

Danie Bester gaan nie sý tassies vir Amerika pak nie

Danie Bester, bekroonde mielie-en-sojaboer van die plaas Rietbult in die Balfour-distrik, is datagedrewe, leergierig en gaan draai gereeld in Amerika. Hy gesels oor geen reën, te veel reën en alles tussenin.veerkragtigheid in moeilike tye, sy belewenis van boerdery in Amerika en sy keuse om nie sy tassies te pak nie.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.