
Hoe om die stem van die Here te hoor - Deel 4 - Ps Henri Wilson
Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
MATTHÉÜS 7:7-8 AFR53
Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart.
JEREMIA 29:12-13 AFR53
Begeerte
Verwagting
Posisioneer
Beoefen
Vrede
Woord
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.