skinny.

Latest / Radioteater

EN DAAR WAS SKAAPWAGTERS deur NP Van Wyk Louw

Drie skaapwagters pas skape op in die Roggeveld, iewers tussen Calvinia en Sutherland, enkele dae voor Kersfees. Dis in die jare vyftig. Dis baie droog. Abram, Japie en Izak se hoop dat hulle vir Kersfees huis toe kan gaan, vervaag want Herklaas, Izak se Pa, sê hulle moet in die veld bly om te voorkom dat die skape vrek weens droogte en gebrek aan weiding. In die aanloop tot Kersfees sien Japie saans ‘n lig wat al helderder word. Eers bly hy stil, maar vertel later vir die ander daarvan en hulle begin dit ook sien. Dan kom Herklaas op Oukersaand by die ander drie in die veld aan. Hulle beleef…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.