
VONDELING deur Liesl Bekker
Jerome Fortuin, die nuut aangestelde voorman op die deftige en welgestelde Mildred Malan se kleinhoewe, maak vroegoggend ‘n rare vonds wat hy versigtig versteek. Hy probeer vir homself ‘n nuwe lewe skep ná traumatiese kinderjare in ‘n kindersorgsentrum en ‘n onverdiende botsing met die gereg. Tydens ‘n storm een nag, ontdek Mildred die versteekte verrassing, en hy smeek haar om sy geheim te bewaar. Sy willig teësinnig in en ‘n ongewone vriendskap ontwikkel tussen hulle. Soos die waarheid ontvou kry albei beter begrip en insig in die polariteite van mekaar se wêrelde en sienswyses. Dit is…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.