
Elandré Op #AfternoonDrive
Wanneer jy die naam Elandré hoor, kan jy maar weet jy’s in vir ’n bederf en ’n half. Die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer is terug met ’n splinternuwe dansvloertreffer, “Skud” – die eerste enkelsnit van ’n opwindende nuwe album wat later vanjaar die lig sien. 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.