Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

Ons Lewenslyn | Herman Sutherland
Het u al in so ‘n situasie beland waar u ‘n lewenslyn dringend nodig gehad het? Het u al ooit gevoel so oorweldig gevoel deur sorge van die lewe, dat u sou verdrink as daar nie vir u ‘n lewenslyn uitgegooi is nie? As ‘n sondaar verdien die mens die dood, maar daar is ‘n Lewenslyn – Jesus Christus – wat geen sonde geken het nie, maar Hy het al die mense se sondes op Hom geneem en die prys vir verlossing kom betaal met Sy kosbare bloed. Kom reis saam deur hierdie boodskap en ontdek die enigste Lewenslyn wat die mensdom van sonde kan vrymaak.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.