skinny.

Latest / Media24

‘Hoe om te wen as jy verloor’ – Pierre Vlok

In ’n wêreld waar baie mense opgee wanneer dinge moeilik raak, staan Pierre Vlok, legendariese wolskaapman van BKB, as ’n baken van hoop. Sy verhaal van volharding, van ’n plaasseun tot ’n internasionaal erkende wolkenner, toon dat sukses nie altyd maklik kom nie – maar wel vir dié wat aanhou probeer.

In hierdie episode van die Bly Boer-potgooi deel Pierre sy lewensreis, van sy vroegste dae op die plaas, sy merkwaardige loopbaan in die wolbedryf en oor die nuwe seisoen van aftrede.

Hoor wat sê hy oor:

• hoe sy liefde vir Merino-skape hom op ’n pad geplaas het wat hy nooit kon voorsien het…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.