skinny.

Latest / HelderbergFm 93.6

Suzie - Kokkedoor Vuur En Vlam Op #AfternoonDrive

Suzie Wandrag is deel van #KokkedoorVuurVlam met 'n missie! Nie net leer sy ander vroue braai deur #WomenFireFood nie, maar sy wil ook vir haarself bewys sy kan deel wees van so 'n groot kompetisie. 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 693

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.