skinny.

Latest / Radioteater

BLOED VAN MY deur JJ Roberts

Meyer is Simeon se ouer broer. 18 Maande tevore is hulle ouers in ’n motorongeluk dood, en Meyer moes sy studies staak en as Simeon se voog optree terwyl hy sy laaste twee jaar op skool voltooi. Simeon worstel met ’n skuldgevoel omdat hy ná ’n partytjie gearresteer is en sy ouers hom by die polisiestasie moes gaan haal, maar onderweg daarheen het hulle verongeluk. Dit lei tot allerlei probleme tussen die twee broers, totdat hulle openlik oor hulle ouers se dood praat en hulle verhouding herstel word. Die spelers is Casper Lourens, Wiandré du Plessis, Claudia Jones, Rico Immelman en Blyde…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.