
‘Ons sal hierdeur kom’ – DF Fyfer
DF Fyfer van Bhetjane Cattle Co is lank genoeg ’n boer om die sielkundige impak en stres van boerdery te verstaan. “Dit is nie net jou eie toekoms wat op die spel is nie, maar die nalatenskap van jou voorouers en die toekoms van jou kinders.”In die Bly Boer-onderhoud met Reza Clifford gesels hy oor die boer wat “24/7 in sy fabriek woon en nie van sy bron van stres kan wegkom nie”.Tog meen hy dit is goed om terug te kyk voordat jy vorentoe kyk.“Jy weet waardeur jou oupa en jou oupagrootjies voor jou is. Hoeveel droogtes was daar al? Die rentekoerse in die negentigs was 27%. Brandstofprys het…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.