
Die Heilige Gees se invloed in my lewe - Deel 2 - Ps Henri Wilson
En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
JOHANNES 14:16-17 AFR53
My verhoudings
- Huwelik
- Kinders
- Vriende en familie
- Kerk
- Mense elke dag
Heilige Gees beinvloed my lewe sodat ek ander kan beinvloed
Heilige Gees raak my aan sodat ek ander kan aanraak
Heilige Gees verander my sodat ek verandering kan bring net waar ek kom
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.