skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Die Heilige Gees se invloed in my lewe - Deel 1 - Ps Henri Wilson

En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.

JOHANNES 14:16‭-‬17 AFR53

My Geestelike lewe

- Gebed

- Woord

- Heiligmaking

- Stem v God

Heilige Gees beinvloed my lewe sodat ek ander kan beinvloed

Heilige Gees raak my aan sodat ek ander kan aanraak

Heilige Gees verander my sodat ek verandering kan bring net waar ek kom

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.