skinny.

Latest / Media24

Landboumark Voorslag: Episode 1 - Hen Hotel

n episode 1 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n entrepreneur wie se kleintydpassie ՚n groeiende onderneming “uitgebroei” het. Toe voëlgriep Suid-Afrika se eiermark ontwrig, het Alexander Smit ՚n gaping raakgesien en sy liefde vir hoenders wat hy reeds van kleins af koester, in ՚n florerende onderneming omskep. Hen Hotel is vandag nie net ՚n verskaffer van lêhoenders van ’n hoë gehalte nie, maar bied ook opleiding aan.

Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.