skinny.

Latest / HelderbergFm 93.6

Ruan Josh En Franja Du Plessis Op #DailyDateWithChristie

Ruan Josh en Franja du Plessis, het op jou #DailyDate met Christie ingeloer om oor hulle nuwe liedjie "Net Hier Bly' te gesels. Kom word meegevoer in diè broer en suster se gesprek en ervaar hulle passie en liefde vir die Suid Afrikaanse musiek industrie. 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.