skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 13 Augustus 2026

Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het gestyg tot 33.6%, terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank direkte beheer oorneem oor sleutel regulatoriese en toesighoudende funksies in die land se nasionale betalingsstelsel.

Professor Waldo Krugell verduidelik hoe dele van die ekonomie steeds onder druk is.

In internasionale sake-nuus het Nvidia vennootskappe met groot Wall Street-beleggers gesluit om fondse vir kunsmatige intelligensie-infrastruktuur in te samel.

Sarah Nicholson van JustMoney verduidelik wat om te doen as jy vermoed dat jy deur 'n beleggingsgeleentheid bedrieg is.

Ons sluit…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.