skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

7. Jesus Preek Vir Siele In Die Gevangenis | Ernie Rex

Wat gebeur wanneer 'n mens sterf? Is die siel onsterflik? Is geliefdes reeds in die hemel? Was Saul werklik met Samuel in gesprek? Wat het Moses en Elia op die berg van verheerliking beteken? Is daar 'n ewige brandende hel? Het Jesus werklik vir die siele in die gevangenis gaan preek? Wat bedoel Paulus toe hy gesê het hy verlang om heen te gaan? En wat sê die Bybel oor verassing? Hierdie reeks ondersoek nege van die mees omstrede vrae oor die dood – nie volgens tradisie, menslike redenasie of populêre opvattings nie, maar uitsluitlik volgens die Woord van God. Kom ontdek hoe die Bybel hierdie…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.