Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 3 September 2026
Volgens die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, het Suid-Afrika sedert 2018 miljarde by nege internasionale finansiële instellings geleen en Suid-Afrika se vervaardigingsektor het in Augustus onder druk gebly.
Die ekonoom Waldo Krugell bespreek die wisselkoers en brandstofpryse.
In internasionale sake-nuus het die goewerneur van die Bank van Engeland die G20 gewaarsku oor kunsmatige intelligensie en plaaslik verduidelik Pieter Wasserfall van JustMoney hoe inflasie 'n impak op Suid-Afrikaanse huishoudings kan hê.
Ons sluit die program af met ʼn gesprek met die geoktrooieerde rekenmeester…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.