skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 11 September 2025

Op die program vandag...

# President Cyril Ramaphosa het steun uitgespreek vir die inkomende staatsbeheerde Postbank

# Suid-Afrika se BBP het opwaarts verras

# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die ekonomie van sport

# In internasionale sakenuus… 'n Federale regter het die Amerikaanse president Donald Trump tydelik verhoed om die goewerneur van die Federale Reserweraad af te dank

# In beleggingsnuus… Remgro verwag 'n beduidende styging in wesensverdienste per aandeel vir die volle jaar

En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die dalende vertroue in…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.