skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Oorwinning in jou mond - Ps Henri J Wilson

En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

MATTHÉÜS 16:19 AFR53

https://bible.com/bible/5/mat.16.19.AFR53

As jy jou lewe wil verander, gaan jy jou belydenis moet verander, want die wonderwerk is in jou mond

If you want to change your life, you have to change your confession, the miracle is in your mouth

Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe 'n strik vir sy lewe.

SPREUKE 18:7 AFR53

https://bible.com/bible/5/pro.18.7.AFR53…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.