skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

14. Hoe Verskil Die Vlieënde Wesens Se Vlerke? | Nicolene Filmalter

In die tweede episode van die Skeppingsweek gaan ons eers vlugtig oor die oerknal-idee gesels voordat ons meer gaan leer rondom die gebeure van Dag 5, toe God die water-lewende asook die vlieënde wesens geskape het. Ons gaan ook kortliks kyk na dit wat evolusioniste glo.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.