skinny.

Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E40 - Kallie Kriel

In hierdie episode van Twak Praat kuier die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, saam met Ricus en Hammie!Kallie neem ons terug na die beginjare van sy loopbaan en die ontstaan van AfriForum. Hy deel skreeusnaakse agter-die-skerms stories soos die dag toe hy ’n nuwe pak moes gaan koop vir ’n besoek aan die Withuis, sy dae as onderwyser in Liggaamlike Opvoeding en Bybelkunde, en sy vroeë jare in bemarking.Hy verduidelik hoe AfriForum hul naam gevestig het deur reuse soos Nestlé aan te vat, hul baanbrekersake soos die beslaglegging op Robert Mugabe se eiendomme, en die belangrike rol…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.